Dit kom nadat Depp se aansoek om te appelleer teen ʼn uitspraak deur die hooggeregshof, wat beslis het dat hy sy eksvrou Amber Heard aangerand het, afgekeur is.
Alles vir Vrydag 27 November 2020
Twee SA wyne pronk op lys van wêreld se beste
ʼn Chardonnay van Australië het die kroon gespan as beste witwyn.
Sussie bekommerd oor baba se naam
ʼn Vrou sê haar sussie “weier om te luister” ná sy gesê het die seuntjie gaan geboelie word oor die naam wat hulle vir hom wil gee.
Balieraad kry Zuma-stigting voor stok
In ʼn skerp bewoorde verklaring sê die balieraad die Zuma-stigting het ʼn aanval op die oppergesag van die reg self geloods, terwyl Zuma – die man wat hy verdedig – dit duidelik gestel het dat hy eerder in die tronk sal gaan sit as om gehoor te gee aan ʼn regmatige dagvaarding.
Ongewone mediasentrum allermins ’n plek vir boekwurms
ʼn Mediasentrum waar kinders langs die “watergat” kan kom sit en lees, is tydens die inperking uit ʼn skoolhoof en mediasentrumjuffrou van Centurion se drome gebore.
Boervrou se slim boekeplan help hulle om droogte te oorwin
Wat begin het met ʼn uitmergelende droogte en ʼn behoefte vir lekker inkleurboeke vir haar seuns, het ontaard in ʼn suksesvolle besigheid wat aanhou groei en uitbrei.
Lede van vermeende diefstalsindikaat vas
Die polisie het intussen bepaal waar die verdagtes se wegkruipplek is en het hulle daar gaan vastrek.
Lesersbrief: Gedenkdienste tydens grendeltyd
Grendeltyd het ons van bystand en afskeid beroof, maar Anelia Heese het ‘n plan beraam om ‘n virtuele gedenkdienste vir mense saam te stel, wat geliefdes in die tyd van Covid-19 verloor het.
Nóg ’n SA’ner maak sy Kiwi-buiging
“Dit is indrukwekkend om te sien – ’n kolwer wat met sy vertonings die deur van nasionale erkenning oopforseer.”
Man sterf toe motor perd tref
’n Ander motor het vermoedelik die perd eers getref voordat die dier voor die slagoffer se motor beland het.
Gamsberg: Onstabiliteit bemoeilik reddingspoging
Die soektog na die vermiste mynwerker by die Gamsberg-sinkmyn in die Noord-Kaap duur voort.
Man vas ná bylmoorde op ma, vyf kinders
Die man het oënskynlik reggemaak om landuit te vlug.
Kommer oor geskiedenis as verpligte skoolvak
AfriForum sê hoewel hy sterk daaroor voel dat gemeenskappe hul geskiedenis beter moet ken en waardeer, kan dit as verpligte vak in skole ʼn eensydige beeld van die verlede voorhou.
Boek: Maak ʼn kopskuif in jou finansiële posisie
‘Welvaartskeppers’ bied praktiese advies asook toerusting om oor elke strategie na te dink, jou eie finansiële posisie te verbeter en selfs, uiteindelik, inkomste vir ander te skep.
Dié vroeë waarskuwingstelsel kan jou veilig hou
Die Drongo- vroeë waarskuwingstelsel bied aan jou die tyd wat jy nodig het om sinvol te reageer en jou familie veilig te hou.
Resep-video: Grenadella-yskastert
Een pakkie hiervan, een blikkie daarvan, meng saam, en siedaar – ʼn heerlik, maklike yskastert!
Vandag se sportnuus
Die Protea-netbalspan het Malawi in eerste wedstryd van die reeks verrinneweer.
Musiekvideo: Nederlandse akteur maak video vir Laurika se ‘Stille Waters’
“Dit is die liedjie wat waarskynlik die meeste van al my liedjies gestroom of afgelaai word.”
#JongStemme: Wanneer jy nie depressie kan oorleef nie
Mamma, Pappa. As julle hierdie lees, is ek jammer. Ek is jammer julle sien my nie. Ek is jammer ek was vir so lank lui en dat ek vir die res van my lewe lui gaan wees, net omdat dit makliker is om te sê julle stukkende kind is nie een van die wat gaan toesprake skryf oor hoe om depressie te oorleef nie.
Regering gryp in oor aanvalle op vragmotors
Daar was die afgelope maand minstens 13 aanvalle op vragmotors.