Die omstrede LIV-gholfreeks het vandeesweek sy spiere gebult en ’n duidelike boodskap aan gholfbase wêreldwyd gestuur: Ons gaan nêrens heen nie en is hier om te bly.
Alles vir Vrydag 29 Julie 2022
Tiener skiet glo sibbe, toe homself
Die slagoffers, woonagtig in Alaska in die VSA, is tussen vyf en 17 jaar oud.
Video’s: Dolfyne in Kaapstad gered
Die reddingspan het die dolfyne met spesiale draagbare opgetel en eers in die vlak branders vrygelaat.
Redakteursbrief: ʼn Splinternuwe huis vir Maroela Media
Ek wens elke Maroela-leser kon ʼn draai deur Maroela se nuwe huis kom stap en ʼn koppie koffie by die kombuistafel geniet. Want dis nie net ons tuiste nie, dis elke Maroela-leser se tuiste.
Só kan jy dié Borskankermaand help
Die geld wat met die sokkieverkope ingesamel word, sal dan aangewend word om die breipakkette saam te stel en landwyd onder vrywilligers te versprei.
Video: Hartseer einde na volstruis langs N14 rondhol
Video’s het Donderdagoggend op sosiale media versprei van die verdwaalde volstruis wat langs en oor die hoofweg hardloop.
Luiperd-video: Dissiplinêre stappe gedoen, besoeker verban
In die video kan gesien word hoe ʼn man langs die luiperd buk en die dier herhaaldelik deur die gesig slaan.
Molefe wil appelleer; luukse eiendom onder die hamer
Dit het intussen aan die lig gekom dat Molefe se luukse eiendom in die Legend Golf & Safari Resort naby Mookgophong in Limpopo, vroeër vanjaar op ’n openbare veiling aangebied is ná ’n hofbevel.
Oud-aanklaer se diefstalverhoor uitgestel
Adv. Jeanette Neveling word daarvan beskuldig dat sy klere en kos ten bedrae van sowat R3 000 gesteel het.
Vyf van TVET-kollege sterf in gru-botsing
Vyf van die ses mense wat dood is na Woensdagoggend se ongeluk naby Aliwal-Noord in die Oos-Kaap, was aan ‘n TVET-kollege in Queenstown verbonde.
Gedagte vir die dag: ’n Hart van suiwer goud
“… sodat die egtheid van julle geloof getoets kan word. Julle geloof is baie kosbaarder as goud, goud wat vergaan. Selfs die suiwerheid van goud word met vuur getoets, en die egtheid van julle geloof moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid en eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus.” (1 Petrus 1:7 – AFR83)