Chris Klopper beskryf sy opvolger Paul Sauer as ’n bewese leier in die SAOU.
Alles vir Donderdag 3 Augustus 2023
Mbombela-verkeersbeampte bly vir eers agter tralies
Die landdroshof in Witrivier het Woensdag bevind dat die belang van geregtigheid nie haar vrylating op borgtog toelaat nie.
Metaangas te blameer vir ontploffing
Die Stad Johannesburg kan nou met sekerheid sê dat die onlangse ontploffing in Lilian Ngoyistraat (voorheen Breestraat) deur metaangas veroorsaak is.
Varkbedryf hou ‘TEDx’
“Die doel was om ʼn geleentheid aan te bied wat uitlokkend is, botsende ingesteldhede bymekaar te bring en oop dialoog aan te moedig.”
Verkeerdevlei: Boere ‘op hulself aangewese’ met veediefstal
Boere voel al hoe meer op hulself aangewese om veediefstal op hul plase hok te slaan omdat boerderygemeenskappe vertroue in die polisie verloor het om veediefstal aktief te beveg.
Gedagte vir die dag: Soek na sy wil
“As ons dan met die wete leef dat Hy na ons luister, na wat ons ook al vra, weet ons ook dat Hy die versoek wat ons gevra het, sal toestaan” (1 Johannes 5:15).