“Daar word beweer dat die slagoffers weens die inaseming van gas – wat doelbewus oop was – gesterf het,” sê Sello.
Alles vir Donderdag 3 Augustus 2023
Markte steier te midde van VSA-afgradering
Die internasionale graderingsagentskap Fitch het Dinsdag die VSA se staatseffekte vir die eerste keer sedert 1994 afgegradeer vanaf AAA na AA+ met ʼn stabiele vooruitsig.
Wat kos dit om koordbloedstamselle te bank?
Baie mense dink dat die berging van koordbloedstamselle duur is. As mens egter die langtermyn koste oorweeg teenoor die ongelooflike voordele wat stamselle in die toekoms mag inhou, is dit ʼn bekostigbare oefening.
Wapens nou ook in Buffelsfontein se arsenaal
“Jy kan absoluut geen instansie vertrou om jou en jou familie elke sekonde van die dag veilig te hou nie. Ons lewe in leeuwêreld, hou jou eie tande skerp!”
Justin Trudeau, vrou se paaie skei
Justin Trudeau is die eerste Kanadese eerste minister sedert sy pa, Pierre Trudeau, om van ’n lewensmaat te skei.
Boer se liggaam moontlik dae ná moord ontdek
“Met polisiebeamptes se aankoms op die toneel het hulle die liggaam van ’n 60-jarige boer op die slaapkamervloer aangetref.”
Só duik borrelende Dané in ‘Diepe waters’-karakter se donker bodem
“Met so karakter moet jy na ʼn sekere plek in jou binneste toe gaan en tye herroep waar mense jou al in die steek gelaat het om die regte emosies na vore te bring.”
Kiwi’s trek snoeiskêr nader vir Dunedin-stryd
“Nee, dit dui nie op ʼn gebrek aan respek nie,” het Eddie Jones gesê nadat Ian Foster 12 veranderinge aan die All Blacks-opdrafspan aangebring het.
Taalgebruik: leen, leun, leuen
Moenie die gebruik van “leen”, “leun” en “leuen” verwar nie.
Met wie gaan Brendan ‘toer om die vloer’?
“Ek het ingestem om deel van die program te wees omdat ek baie oopkop is oor die lewe en nie deure wil toemaak wat vir my oopgaan nie.”
Mbalula nié vervolg oor Dubai-gesinsvakansie
Die OB het in Desember 2018 in ’n verslag aanbeveel dat die NVG ondersoek instel na verdoemende bewerings dat Sedgars Sports die Mbalulas se familievakansie van tussen R300 000 en R680 000 na Dubai in Desember 2016 gefinansier het.
Helpmekaar stel glanstydskrif met gravitas bekend
Ofskoon tegnologiese vooruitgang verandering onontbeerlik én opwindend maak, het die doodsklok nog lank nie vir die gedrukte woord gelui nie. Só glo Helpmekaar Kollege wat ʼn spoggerige kwartaallikse gedrukte glanstydskrif bekendgestel het.
Amerikaner kry doodstraf vir sinagoge-aanval
Die jurie wat uit 12 lede bestaan, het eenparig beslis dat Robert Bowers tereggestel moet word vir die massaskietery op 27 Oktober 2018 by die Tree of Life-sinagoge in Squirrel Hill in Pittsburgh, Pennsilvanië.
Van teater na tennistriomf met hartoorplanting vir 18-jarige
Pedro se hele lewensuitkyk het ná die oorplanting verander. “Dié tweede kans was vir my ʼn bevestiging dat die Here ʼn besliste en bepaalde doel met my lewe het.”
Taxibestuurder vas oor liggaam in gesteelde sleepwaentjie
“Die polisie het die sleepwa deursoek waarna hulle met groot skok ʼn liggaam in ʼn kis aangetref het.”
Resep: Vingeraflek-hoenderskottel
Jy sal jou vingers aflek ná hierdie heerlike hoendergereg.
ANC en SAKP nie só onbekwaam gegewe sosialistiese doelwitte
Dit is foutief om aan te neem dat die ANC en die regering werk wil skep, groei wil bevorder, of beurtkrag wil beëindig. Dié is nie die ANC-regering se doelwitte nie.
In die spore van Martin Luther
Die eerste stop was Wittenberg in Sakse-Anhalt, waar die Hervorming as’t ware begin het met die waterskeidingsgebeurtenis van Martin Luther se vasspyker van sy 95 stellings teen die kerkdeur van die Schlosskirche in 1517.
Jong talent laat Norma glimlag
“Die jonger spelers het veral hul teenwoordigheid op die baan laat geld. Kyk net na Nichole (Taljaard) – sy is vir die tweede keer op ʼn streep as die speler van die wedstryd aangewys.”
‘Daar was geen omdraaikans nie’
Die eerste psigiater wat Lauren Dickason ná die dood van haar drie dogtertjies geëvalueer het, het Donderdag (vir die staat) in die getuiebank ingeskuif. Sy sê óók Dickason het nié aan psigose of delusie gely nie en kan nie waansinnigheid as verweer gebruik nie.