Jacques Kallis speel tans vir die California Knights in die T10-toernooi vir meesterspelers in die VSA en hy het omtrent die horlosie teen die Texas Chargers teruggedraai.
Alles vir Dinsdag 22 Augustus 2023
Veteraan-aktrises gereed om kragtoer by Hessequa Harmonie te lewer
“Dit is soveel pret om hierdie stuk te doen, en wat amper nog lekkerder is, is om te ervaar hoe die gehore dit saam met my geniet.”
Resep: Groente-lasagne
ʼn Maklike, voedsame gereg wat elkeen in die gesin sal geniet.
Ontwurm jou troeteldier gereeld
Gereelde ontwurming is deel van enige vierpotige vriend se roetinesorg, juis omdat dit nie altyd maklik is om te sien wanneer hulle wurms het nie en dit byna amper onmoontlik is om dit heeltemal te voorkom.
Israel gaan ook Wêreldbeker misloop
“Israel Folau en Telusa Veainu se beserings het weer opgevlam en hulle sal nie beskikbaar vir die Wêreldbeker-toernooi wees nie.”
Man weer in hof ná vrou se brand-dood
Die staat het ʼn rekwisisie uitgereik om te verseker Stephan Pretorius daag Maandag op.
Vonnis drie maande ná moord op metropolisielid
Mzo Ntombela (27) is slegs drie maande ná die moord op kapt. Zwelakhe Ntombela (50) gevonnis.
ʼn Boer in Boedapest
Die Hongaarse parlementsgebou in Boedapest is nog nie eens 120 jaar oud nie, maar die asemrowende Gotiese boustyl daarvan sou ʼn mens maklik laat dink dat dit reeds vele eeue gelede gebou is.
Waarspraak, haatspraak of mooispraak?
Ons leef in ʼn tyd waarin ʼn mens buitengewoon mooi moet dink wat jy sê. Dit op sigself is ʼn Bybelse deug: “Elke mens moet flink wees om te luister, stadig om te praat, stadig om kwaad te word”.
Krag na Lichtenburg ná byna maand herstel
Die finansiële impak van die ramp op inwoners en besighede is massief en daar is gronde vir siviele eise teen Eskom vir diegene wat geraak is.
Cosas Vier: Verhoor begin eers volgende jaar
Die twee beskuldigdes in die sogenaamde Cosas Vier se moordsaak sal na verwagting eers volgende jaar verhoor word.
Gedagte vir die dag: Ewige hemelse saligheid – joune
“En nadat Hy tot volmaaktheid gebring is, het Hy vir almal wat aan Hom gehoorsaam is, die bron van ewige verlossing geword.”