Die omstrede e-tolstelsel in Gauteng sal teen einde Maart iets van die verlede wees. Die infrastruktuur sal egter vir misdaadbekamping in plek bly.
Alles vir Woensdag 6 Maart 2024
Resep: Spinasie-en-feta-ontbyt-toevoupakkies
Kikker jou ontbyt met dié heerlike toevoupakkie op.
Gedagte vir die dag: Maak staat op sy sorg
God het deur al die eeue vir sy kinders gesorg. Daarom kan jy met dié wete leef dat, wanneer jy jou deel doen, jou versorgende Vader jou kruik met sy voorsiening sal vol maak.