Die afgelope twee aande het ons voorbereid gaan slaap. Almal in Israel het.
Alles vir Dinsdag 16 April 2024
Twee seuns verdrink op skooluitstappie
Polisieduikers het die leerders se liggame uit die water gebring en paramedici het hulle op die toneel dood verklaar.
Suid-Afrika se koalisie-kruispad
Wat gaan ʼn Veelpartyhandves-party doen wanneer die ANC hom ná die algemene verkiesing van 2024 nader om ʼn koalisie te vorm? Hierdie vraag moet onder andere deur die DA, IVP, en VF+ beantwoord kan word.
Lesersbrief: Dink hulle ons is dom?
Teen die lamppale word daar tans net een storie vertel: “Alles moet oorgebou word”. Was die partye wat hierdie plakkate opsit dan nie veronderstel om dit wat gebou is in stand te hou en daarvandaan verder te bou nie?
Gedagte vir die dag: Verenig in gebed
God is op soek na toegewyde en opregte mense om in sy diens te staan en te bid.