Toe hulle nie die dwelms kon kry nie, het die twee glo begin om ʼn vrou – wat ook ʼn klaagster in die saak is – met ʼn sambok aan te rand.
Alles vir Dinsdag 16 April 2024
Nuwe Varsity-kampioen word in Bloem aangewys
Die Shimlas-studenterugbyspan sal sake op sy tuisveld teen die Ikeys om Varsitybeker-glorie uitspook.
Tydlose items dié winter weer hoogmode
Voorkomskonsultant Lizel van der Westhuizen sê tydlose items is vanjaar weer stapelitems in ʼn winterklerekas.
Spele-fakkel in antieke Olimpië brand helder
Die Olimpiese Spele begin oor 101 dae in Parys, Frankryk, en die fakkel word vandag in Olimpië in Griekeland aangesteek.
1 uur, 10 sekondes: Kommer oor polisie se trae reaksietyd in Noord-Kaap
“Gegewe die ernstige gebrek aan operasionele voertuie wat by polisiestasies oor die hele provinsie beskikbaar is, is die polisie se vertraagde reaksie op misdaad egter nie verbasend nie.”
Geen veilige tuiste vir hawelose honde-eienaars
“Ek gaan nie my honde los nie,” was sy antwoord toe hy gevra is hoekom hy nie na ʼn skuiling toe gaan nie. “Hulle is my vriende. Ons speel saam, ons eet saam, ons slaap saam en ons bid saam.”
Sunrisers en RCB slaan saam 549 lopies
Suid-Afrikaners soos Heinrich Klaasen en Faf du Plessis het ook tot die lopiefees in Bengaluru bygedra.
Familie distansieer hulle van boek oor AKA, Anele
Tony en Lynn Forbes sê hulle was op geen manier betrokke by die skryf van Melinda Ferguson se boek nie.
Uitdrukking: In menseheugenis
Taaltoffie ondersoek die betekenis en gebruik van “in menseheugenis”.
SA begin met dispuut teen EU oor swartvlek
Dié stap het ten doel om ʼn blywende oplossing vir die swartvlekregulasies te vind ten einde tienduisende betrekkings in die plaaslike sitrusbedryf te beskerm.
‘Rust’-wapenbewaarder kry tronkstraf oor dodelike skietery
Hannah Gutierrez het geen berou oor die dood van Halyna Hutchins tydens die verfilming op die stel van die Western-fliek in Oktober 2021 getoon nie, het ʼn Amerikaanse hof bevind.
Raka, die demografiese monster
Dertig jaar gelede is gestem vir iets anders. Eers is gedink dit is goed. Dit is beding. Vele het die nuwe wonderwerk met soveel lof besing.
Strafsaak teen Trump begin
Oudpres. Donald Trump het Maandag die historiese strafsaak teen hom as ’n aanval op Amerika beskryf.
‘Ek gaan op die baan wees’ – Rafa
Rafael Nadal het laas op 4 Januarie ʼn mededingende tenniswedstryd gespeel toe hy teen Jason Kubler in Brisbane verloor het. Hy behoort egter vandag in die Barcelona-ope te speel.
Rimpeleffek van alzheimersfliek lei tot opleiding vir talle versorgers
“Sonder hierdie bydrae sou die opleiding van versorgers, gesondheidswerkers en konsultasies in verskillende gemeenskappe nie moontlik gewees het nie.”
Riaan Benadé woeker op Top-20
Riaan Benadé neem vandeesweek weer die leisels oor op die Top-20.
Resep: Boereworsrisotto
ʼn Risotto met ʼn kinkel.
Mesaanval in Sydney-kerk was daad van ‘terreur’
Meer as 500 betogers het sowat drie uur lank teen die onlustepolisie baklei wat gespook het om hulle te verhoed om die kerk weer binne te gaan en self met die tiener af te reken.
Taai stryd wag op NSFAS-administrateur onder Nzimande
Pres. Cyril Ramaphosa het besluit om die wolf in skaapsklere te hou en Blade Nzimande nie die trekpas as minister van hoër onderwys, opleiding en innovering te gee nie, sê die DA.
Ambagslui ‘ysters’ wat wêreld se wiele laat draai
Die wêreld benodig vaardige en kundige ambagslui om die vinnig veranderende samelewing aan die gang te hou, sê Solidariteit. Hierdie “ysters” is die helde in ʼn proses van vooruitgang en met die #JouYster-kompetisie word spesifiek hulde aan Afrikaanse ambagslui gebring.