“Sy het in ʼn tydperk van sewe maande 19 operasies ondergaan. Dit beteken sy moes 19 keer volle narkose kry, asook 10 ander kere semi-narkose.”
Soekresultate vir: divenette
Pta-meisie ontslaan ná maande in hospitaal
Byna vier en ʼn half maande gelede is die 10-jarige Divenette Streicher van Pretoria op ʼn bed in ʼn hospitaal ingestoot waar sy om haar lewe geveg het. Vrydag, nadat sy byna 22 kg verloor het, kon sy op haar eie uitstap en uiteindelik huis toe gaan.
10-jarige verloor 22 kg ná maande in hospitaal
“Hopelik sal haar liggaam die voeding opneem wat sy nou inneem. As dit suksesvol is, kan sy dalk verder by die huis gaan aansterk; dan hoef sy nie meer in die hospitaal te wees nie.”
10-jarige se lewe steeds in gevaar
“Sy lyk beter as wat sy voorheen gelyk het. Sy sien ook ʼn sielkundige, wat bietjie met haar werk. So, haar gemoedstoestand is goed.”
10-jarige ‘sal nog weke lank’ in hospitaal wees
“Die dokter het gesê die wagtydperk kan so lank soos twee maande, en selfs langer as dit vat.”
10-jarige veg steeds om lewe in Pta-hospitaal
“Die susters het gister vir ons gesê ons mag nie ophou bid nie. Mense moet asseblief nie ophou bid nie. Ons het elke gebed nodig. My kind is regtig baie siek.”
Ma op knieë oor siek kind (10)
“Ek wil net my kind help deur die pyn waardeur sy nou gaan. Sy lê hier en haar ma kan niks vir haar doen nie.”