Vir 48 uur kuier ons net met mekaar en hierdie keer is ons plek van ontvlugting ’n ware sprokie, skryf Carina Stander.
Alles deur die skrywer Carina Stander
Gesinskuier in die Gamtoosvallei
Saam met Oupa sit hulle binne-in die ossewa terwyl hy roep: “Komaan, voorleier! Moenie tou opgooi nie!”
Gedig: die herfshuis
…vanaand dra ek ʼn blonde rok langs die pootjiesbad
ʼn Liefde vir Jeffreysbaai
Skemertyd op die strand is die wolke dieselfde kleur as die berge in die verte: ʼn mistige pers.
Herontdek Hermanus
Pienk raasblomme. Heide. Donsige wit blommertjies wat my laerskoolkind, Aden, opgewonde laat uitroep: “Dit lyk soos my kat se tone!” Carina Stander herontdek Hermanus.
Boerebarok kraai koning in Plett
Dis ʼn fantasie. Dis die huis van ʼn kunstenaar. Dis haar heiligdom se deure wat sy hier vir jou oopmaak.
Betowerende boomskuilte
Wonders van klip en hout. Enorme glasmure wat die natuur na binne nooi.
Wildvreemd
Die heuningboer se stomtaal pla my min. Nog nooit was dit vir haar nodig om te beduie sy sal markdag wag by die Ruig se rand nie. Vandat ek haar ken, daag ek net op en sy is daar. Met haar heuning en haar kerse, haar kaal voete en stiltes…