Die eerste drie wedstryde van die 2017-Superrugbyreeks is ’n stryd tussen twee alewige onderpresteerders, twee top Nieu-Seelandse spanne en die Sharks wat hul eerste tree gee.
Lees meerAlles vir Woensdag 22 Februarie 2017
Regering gevra om nie te appelleer oor Strafhof-uitspraak
Die Suid-Afrikaanse regering is Woensdag versoek om nie appèl aan te teken nie teen die Pretoriase hooggeregshofuitspraak wat bevind het dat dit ongrondwetlik en ongeldig sal wees om uit die Internasionale Strafhof te onttrek.
Onervare Pretorius skitter vir Proteas in eendagstryd
Dwaine Pretorius was een van die Proteas se uitblinkers in Woensdag se tweede eendagwedstryd in Christchurch teen Nieu-Seeland.
Begrotingsrede 2017: EFF loof ‘gebalanseerde begroting’
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, het Woensdag die begrotingsrede verwelkom en gesê dit is “weldeurdag” en “gebalanseerd”, maar het sy kommer uitgespreek oor korporatiewe belasting.
Begrotingsrede 2017: DA teleurgesteld gordel is nie stywer getrek nie
Die Demokratiese Alliansie het Woensdag gesê hy het verwag dat Pravin Gordhan, minister van finansies, meer verminderings in besteding vir die regering sou aankondig en dat programme, wat werk sou verskaf aan jong mense in die land, geherprioritiseer sou word.
Drie verdagtes vas ná uitlanders se winkels geplunder is
Drie mans het Woensdag in die Atteridgeville-landdroshof verskyn in verband met die plundery van uitlanders se winkels.
Wêreld verloor sakevertroue in SA weens SEB
Internasionale vertroue in Suid-Afrika se sake-omgewing het drasties afgeneem sedert 2012 met swart ekonomiese bemagtiging (SEB) wat uitgewys is as die mees negatiewe faktor vir Europese beleggers in die land.
Water is ononderhandelbaar – AfriForum soek antwoorde
Die departement van water en sanitasie het aan AfriForum bevestig dat ondersoek ingestel word na klagtes van finansiële wanbestuur in dié departement.
ToekomsVenster: Wanneer Hy ons weer oprig in ons roeping
Here, ek begeer niks anders as die vreugde van iemand wat vrygespreek is nie.
Die wêreld in foto’s – 22 Februarie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Foto’s: Groot pret vir kinders (sonder tegnologie)
Wie het nou al ooit gehoor van ʼn grondboontjie-wedstryd?
Blitse kry goeie nuus na Senatla en Kwagga se vertrek
Die Blitsbokke, met drie oorwinnings en ʼn tweede plek na die eerste vier oorwinnings in Wêreldbeker se 2016/’17 sewesreeks, het op die vooraand van die Las Vegastoernooi goeie nuus gekry.
Afrikaanse musiek: ‘Maak goed wat gewild is, gewild wat goed is’
“Die unieke uitdaging wat ons het, is dat die gehoor oortuig moet word dat Afrikaans nie net ʼn sekere manier klink nie.”
Twee vas ná bejaarde vrou in huis oorval is
Die polisie het twee verdagtes in hegtenis geneem nadat ʼn 77-jarige vrou oor die naweek in haar huis in Humansdorp in die Oos-Kaap oorval en beroof is.
Begrotingsrede 2017: Só word jou sak geraak
Dit is veral ryker Suid-Afrikaners en rokers en drinkers wat meer gaan hoes vir belasting.
‘Werkloosheid’ rede vir waterkrisis in Vrystaat-dorpe
“Sowat 62,2% van ons bevolking is werkloos, dit maak dit uiters moeilik om geld by hulle in te vorder. “
Drywende mielieboer: ‘Ons is só geseënd’
“Ek vir my vrou gesê ek gaan nou op die tube klim en kyk waar die stroom my gaan vat.”
Nou weet almal van “Pastei-gate”
Die Amerikaners is meestal voor in die koor en dan volg die res.
Rusie oor 50c lei tot dood
ʼn Beweerde bakleiery oor kleingeld het tot die dood van ʼn Oos-Kaapse tiener, Darryl Prins, gelei.
Om vir grootheid bestem te wees
“Ons hoor dikwels dat mense die vermaakbedryf as Sodom en Gomorra uitmaak. Dit is nie so nie,” vertel die tweeling.