Wat is die verskil in gebruik tussen “kondisie” en “toestand”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Onthou herinner en herinnering
Talle gebruikers van Afrikaans struikel oor die spelling van dié woord.
Die korrekte woord: aanmerking of opmerking?
Taalgebruikers struikel dikwels wanneer hulle moet kies tussen hierdie twee woorde.
Die korrekte woord: aankondig of afkondig?
Taalgebruikers struikel dikwels wanneer hulle moet kies tussen hierdie twee woorde.
Uitvang of betrap?
Het jy geweet? Uitvang in die betekenis van betrap is Anglisisties.
Regoor of dwarsoor?
Het jy geweet? Die gebruik van regoor vir die betekenis oor ʼn groot gebied (d.w.s. dwarsoor, bv. dit het dwarsoor die land goed gereën) behoort…
11 Augustus 2011
Het jy geweet? Getal dui meestal ʼn presiese hoeveelheid, aantal ʼn onbepaalde hoeveelheid aan. Die onderskeid is egter nie deurgaans deurvoerbaar nie en die woorde…