Taaltoffie ondersoek die gebruik van “statistiek”, “statistieke”, “getal” of “aantal”
Taalgebruik: Mooiweer of mooi weer?
Taaltoffie gee duidelikheid oor die gebruik van “mooiweer” teenoor “mooi weer”
Taalgebruik: Van toeka tot nou
Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik van woorde soos “toentertyd”, “toeka” en “toenmalig”
Taalgebruik: gewig
Gebruikers van Afrikaans struikel soms met die gebruik van verskillende terminologie wanneer daar na gewig of massa verwys word. Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: half, halwe, helfte
Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms met die gebruik van die woorde “half”, “halwe” en “helfte”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: oorboord
Talle gebruikers van Afrikaans sukkel soms met die gebruik van die woord “oorboord” (Engels: overboard). Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting.
Taalgebruik: Kweek, groei of teel?
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen “kweek” en “groei”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: na, ná, nadat
Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms met die gebruik van “na”, “ná” en “nadat”. Taaltoffie werp bietjie lig op die onderwerp.
Taalgebruik: nou of smal?
Talle gebruikers van Afrikaans sukkel soms met die betekenisverskil tussen “nou” en “smal”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: gesag of ontsag?
Talle gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die verskil tussen “gesag” en “ontsag”. Taaltoffie verskaf vir jou meer duidelikheid.
Taalgebruik: inteendeel
Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van “inteendeel” terwyl hulle eintlik “trouens” bedoel. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Taalgebruik: aanskoulik of skouspelagtig?
Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die betekenisverskil tussen “aanskoulik” en “skouspelagtig”. Taaltoffie ondersoek dié twee woorde.
Taalgebruik: spervuur of kruisvuur?
Loop jy jou vas in spervuur of bevind jy jou in kruisvuur? Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting.
Taalgebruik: Alledaags of daagliks?
Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen die woorde “alledaags” en “daagliks”. Vandag se Taaltoffie dui die verskille tussen die twee woorde aan.
Twyfelwoorde: mits of tensy?
Al ooit gewonder wanneer jy “mits” of “tensy” moet gebruik? Taaltoffie verskaf bietjie duidelikheid oor dié twee voegwoorde.
Taalreël: kan of mag?
Taaltoffie ondersoek of daar enige voorskrifte in Afrikaans bestaan rondom die gebruik van “kan” en “mag” (Engels: can/may)
Taalreël: klant of kliënt?
Gebruik ons nog “klant” en “kliënt” om ‘n verskil aan te toon? Lees vandag se Taaltoffie om meer te leer.
WAT Woord van die Week: skalk
Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind oor die woord “skalk” wat ook in die uitdrukking “skalkse glimlag” gebruik word.
Taalreëls: Só praat mens van storms
Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind oor die verskillende storms en hoe daarna verwys word.
Taalreël: rimpel
Leer meer in vandag se Taaltoffie oor die gebruik van “rimpel” in sy letterlike en figuurlike betekenis