Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind oor die korrekte gebruik van allerhande woorde wat met “noodgeval” of “noodtoestand” te doen het.
Taalreël: dogter of meisie?
Verwys mens na “dogters” of “meisies” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalreël: antwoord of beantwoord?
Antwoord of beantwoord? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: film of rolprent
Taaltoffie ondersoek die gebruike van die woorde film, rolprent en fliek in Afrikaans.
Taalgebruik: Die verfoeilike “f” en “v”
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die spelling van woorde wat met ‘n “f” of ‘n “v” begin. Hiermee ‘n paar voorbeelde.
Taaltoffie: ‘n rekord opstel en ander soortgelyke uitdrukkings
Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms met die gebruik van “rekord” wanneer atlete presteer en die vertaling van die Engelse “record”
Taalreël: Verniel, vernietig, verwoes
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van verniel, vernietig en verwoes.
Maroela Media se gewildste Taaltoffies vir 2013
Hiermee Maroela Media se gewildste taalbrokkies uit ons afdeling, Taaltoffies, waar ons die herkoms van Afrikaanse uitdrukkings, idiome en woorde oplaai, gedigte publiseer en nuwe woorde bedink.
Taalgebruik: kibbel, knabbel of knibbel?
Talle gebruikers van Afrikaans struikel oor die verskil tussen kibbel, knabbel en knibbel. Taaltoffie verduidelik watter woord jy wanneer moet gebruik.
Taaltoffie: “Mooiweer” of “mooi weer”?
Mens hoor gereeld van mooiweersvriende en Afrikaanssprekendes wat “mooi weer” tydens hul vakansie geniet het. En beteken “mooi weer” nou dit gaan reën of skyn die son?
Taaltoffie: Miljarde, biljoene, en triljoene
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van “miljard” vir die Engelse “billion” en is dan verward wanneer ekstra nulle bygevoeg word.
Taaltoffie: Gebruik jy “terminaal” en “terminus” reg in Afrikaans?
Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van “terminaal” en “terminus”. Taaltoffie bied jou die volledige verklaring van dié twee woorde en verduidelik wat jy moet gebruik wanneer jy van ‘n lughawe wil praat.
Taaltoffie: Proe of smaak iets lekker?
Taaltoffie ondersoek die gebruik van “proe” en “smaak” in Afrikaans.
Wanneer gebruik mens “drumpel” of “drempel”?
‘n Paar woorde in Afrikaans laat gebruikers soms struikel. Twee van dié woorde is “drumpel” en “drempel”.
Bygelowe oor Moedersdag
Taaltoffie ondersoek die bygelowe oor ‘Moedersdag’ en waar dit vandaan kom.
Het jy geweet: Melkskommel en milkshake?
In “Het jy geweet” bespreek Taaltoffie telkens iets interessant oor ons Afrikaanse taalgebruik.
Afrikaanse taalgebruik: Ronde of rondte?
Taaltoffie ondersoek die gebruik van die Afrikaanse woord “ronde” teenoor “rondte”.
Die vat van die Danaïde vul
Ken jy die wrede verhaaltjie agter dié Afrikaanse uitdrukking?
Ongenooide gaste?
Hoe verwys jy in Afrikaans na iemand wat gereeld ongenooid vir ete opdaag? Kom lees dié Taaltoffie om meer uit te vind.
Omstandighede en toestand
Taaltoffie kyk na die verskillende gebruike van “toestand” en “omstandighede” in Afrikaans.