Heerlike resep vir jou Sondagmiddag braai
Gebraaide Sangria-hoender
Heerlike respep vir gebraaide Sangria-hoender.
Resep: Bobotie
Bobotie is moontlik die gewildste gereg van die Kaapse kookkuns. ‘n Gebakte eier- en melksous, met ‘n titseltjie suurlemoensap, of ‘n lourierblaar of wat, bedek ‘n pikante potpourri van geure – maalvleis met kerrie, appelkose, rosyne, neute en kruie.
Balsamiese hoender
‘n Heerlike balsamiese hoenderresep uit die boek “Proe Pretville”
Hoenderpasteitjies
Maklike resep vir heerlike hoenderpasteitjies.
Pleister-hoenderburgers
Hoendermaalvleis is besonder veelsydig en kan in baie verskillende disse omskep word, met hoenderburgers natuurlik boaan die lys. Die vetterigheid van streepspek gee die burger ‘n wonderlike geur.
Herderspastei met ʼn botterskorsiebolaag
Smaaklike herderspastei-resep
Lochner de Kock se lamsboud
Lochner de Kock het dié smullekker en maklike resep sommer so in die gang met Maroela Media gedeel.
Seekostert
‘n Heerlike en eenvoudige seekostert.
Resep: Somer pasta- en hoendergereg
Hoe om die gesin te kry om (baie gesonde) broccoli te eet!
Hoender- skottel
‘n Smaaklike saamgooi hoender-skottel.
Worsverrassing vir pasgetroudes
Elsabé Groenewald – Toe ek en my man net getroud is, het ons gereeld hierdie resep gemaak. Deels omdat dit maklik is, deels omdat dit vinnig is (pasgetroudes het mos beter dinge om te doen as kook) en deels omdat dit redelik goedkoop is.
Resep: Hoendersop
Mense het ʼn idee dat hoendersop iets is wat na papgekookte groente proe en wat mens eet as jy siek is. Hierdie hoendersop sal jou anders oortuig.
Resep: Tamatiesop
Susan Lombaard – Ek is ʼn vrot kok, maar ek kán sop maak. Mense wat nie van sop hou nie, verstaan nie die hart van sop nie – dis nou myns insiens. Probeer hierdie ryk tamatiesop wat ek self uitgedink het en jy sal nooit weer dieselfde oor sop dink nie.
Groenboontjiebredie
Heerlike Groenboontjiebredie vir koue wintersdae.