Soorte resepte:

5 sopresepte om die winter mee af te skop

 Die seisoen is aan’t draai en die koue klop ywerig aan Suid-Afrikaanse deure.

Gebruik hierdie vyf sopresepte om die herfs- en winterkoue in sy spore te stuit.

Kerrie-en-witwyn-mosselsop

Slaan die koue hok met dié heerlike mosselsop.

Kerrie-en-witwyn-mosselsop (foto: Lapa Uitgewers)

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Resep-video: Biltong-en-kaassop

Hierdie dik, vullende biltong-en-kaassop is propvol smaak en sal alte heerlik werk saam met plaasbrood en botter.

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Botterskorsiesop

ʼn Heerlike warm botterskorsiesop vir dié week se koue herfsaande.

Foto ter illustrasie. (Foto: Monika Grabkowska/Unsplash)

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Romerige ertjiesop

Dié ertjiesop neem nie ure lange voorbereidingstyd nie en sal die honger vinnig blus.

Romerige ertjiesop. (Foto: Clover Ekonomiese Gesinskos/Lapa Uitgewers)

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Sampioen-en-blomkoolsop

Hierdie lekker sop is verspot maklik om te maak (ʼn eenvoudige voedselverwerker doen die ding).

Sampioen-en-blomkoolsop (Foto: The South African Mushroom Farmers’ Association)

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.