Eskom begin met fase 2-beurtkrag

Argieffoto

Argieffoto

Eskom het Sondagoggend fase 2-beurtkrag begin toepas.

“Eskom sal van 07:00 tot 12:00 vandag fase 2-beurtkrag toepas. Fase 1-beurtkrag sal van 12:00 tot 22:00 vanaand toegepas word,” het die kragvoorsiener gesê.

Volgens Eskom word beurtkrag toegepas weens ʼn tekort aan opwekkingskapasiteit aangesien talle eenhede tans buite werking is weens instandhouding.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

13 Kommentare

jongste oudste gewildste
Gerhard Bezuidenhout

Eskom het elke dag n ander liegstorie. Ek glo niks wat julle lieg nie. Privatiseer vir Eskom sodat dit as n volwaardige besigheid bedryf word , die kaders gefire word, verniet etes,Kentucky,partytjies en borge gestop kan word en die meslem van ons kele kan kom. Stop ook die gewoonte van jul tegnici om elk op sy eie in n voertuig na een probleem te gaan , tot sewe bakkies op n keer, terwyl daar met die elmboe op die enjinkappe gele word.

alex

Ons kan mos nou nie verwag dat Eskom privatiseer nie. Wat gaan van die arme senior amptenare word. Geen “undercover” toelae meer nie. Wie gaan nou die duur voertuie by die voertuighandelaars koop en baie duur huise en natuurlik buitelandse reise.

CHRISTA

Eskom moet bykom!! As hulle nie eers die ligte tydens naweke kan aanhou nie, wat maak hulle gedurende die week as almal se kantoorligte brand!!!

Privatisering bedrogspul

Die doel van privatisering is om staatsbates in privaat individue se besit oor te dra. Die individue en korporasies kan dan massiewe winste uit die publiek maak, en die publiek uitbuit. Kommunisme is eintlik super kapitalisme waar n baie klein groepie mense alles besit en die res baie arm, maar gelyk is. Die Suid-Afrikaanse publiek word so moeg vir die kragonderbrekings dat hulle vrywillig Eskom sal oordra aan die super kapitaliste wat hulle uit gaan melk, net soos tans met die etol stelsel in Gauteng gebeur. Die publiek raak dik vir die slaggate en laat privaat maatskappye (soos Sanral) die… Lees meer »

Beurtkrag Opsetlik

Beurtkrag word opsetlik toegepas in Suid-Afrika. Daar is geen rede dat daar enige beurtkrag in Suid-Afrika hoef te wees nie. Eskom hoef nie al sy krag onder kosprys aan smelterye te gee nie. Die kragtekort vorm deel van die ANC se volksmoord teen blankes in Suid-Afrika. Geen ordentlike mens wil in so ‘n agterlike en kraglose omgewing bly nie. Die kragtekort dryf blankes uit Suid-Afrika, en dit pas die ANC se volksmoord program. Die ANC het volksmoord vervolmaak.