Pres. Cyril Ramaphosa sal Sondagaand (vanaand) om 20:00 die nasie oor die uitkomste van die 15de Brics-beraad toespreek.
Hy sal ook die gevolgtrekking van die paneelondersoek na die vasmeer van die Russiese vragskip Lady R in Suid-Afrika bespreek.

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Interresant dat hy gesê het blah, blah, blah, veral sy laaste woorde blah, blah, blah.
Wie gee om wat ramaposa sê? Hy kani vertrou word as 100% onbetroubaar sedert hy Zuma se adjunk geword het
Nooit gedink ek sal ooit sê dankie vir loadshedding. Ek hoef nie vir sy leuns en wharra wharra