Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 2-3-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Nuus
2 Maart 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • Alle nuus
    • SA nuus
    • Wêreldnuus
    • Geldsake
    • Nuuskommentaar
    • In diepte
    • Grondhervorming
    • Plaasaanvalle
    • Koronavirus
      • ‘Stem in beheerliggaamverkiesings’, pleit organisasies
      • ‘Misdaadvlaag’ teister Vrystaatse boere
      • Polisie aangeval ná tiener se dood
      • Dlamini-Zuma minag steeds hof – LFN
      • Brandstofpryse styg toe wel skerp
  • Sport
    • Alle sportnuus
    • Rugby
    • Krieket
    • Gholf
    • Atletiek
      • Rose begin op wêreldranglys verlep
      • Nadal, Duplantis en Hamilton onder Laureus-benoemdes
      • Dogters wil ma’s se seges op netbalbaan nadoen
      • Ster-naelloper teen Covid-19-inenting gekant
      • Langer as 300 weke as die wêreld se beste
  • Landbou
    • Alles landbou
    • Landbounuus
    • Landboupromosies
    • Landboutegnologie
    • Produksie
      • ‘Misdaadvlaag’ teister Vrystaatse boere
      • Ontmoet ons wynboere, deel 2: Kom kuier op Arendsig    
      • ‘Werksverliese is minister se skuld’ – TLU SA
      • Saai gryp in teen ANC-grondgrypers
      • Pluimveebedryf veg terug teen hoenderstorting
  • Debat
    • Alle debatte
    • Rubrieke
    • Redakteursbrief
    • Meningsvormers
    • Só sê die lesers
    • Nuuskommentaar
      • Perspektief op Afrikanergesprekke met die Mbeki-stigting
      • Internasionale oorsig: Tyd vir VSA om uit Irak, Afganistan te onttrek?
      • Hoe maak mens ’n blou aandete?
      • Verbruikersake: ’n Hanteringstarief vir defekte goedere?
      • Internasionale oorsig: China grootste bedreiging vir Weste
  • Kos
    • Alle kos
    • Drinkgoed
    • Gebak
    • Vleis en seekos
    • Soetgoed
    • Stuur jou familieresep
    • Resepteboeke
    • Hap-video’s
    • Vinnige resep-video’s
      • Resep: Bessie-en-sitrusstroopkoek
      • Resep: Klassieke croissants
      • Gelukkige Melktertdag! Word ʼn melktertmeester
      • Melktert Melktert: Gebak of gestol, albei is in die kol!
      • Resep-video: Dubbellaag-sjokoladekoek
  • Afrikaans
    • Alle afrikaans
    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome & uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Interessante woorde
    • Boek van die maand
      • Uitdrukking: My oupa se hond en sy oupa s’n het saam aas weggesleep
      • Boek: Saadjie en Spikkel
      • Daniel Strauss: ‘Werk slimmer, nie harder’
      • Boek: Hoe-hoe-hoekom gaan al die uile dood?
      • Woord: paddaslagter
  • Vreemd
    • Alle vreemdhede
      • Grappies loop steeds oor PE se nuwe naam
      • Die kat kom weer … 15 jaar later!
      • Chirurg daag midde operasie op vir Zoom-hofsaak
      • Borderkollie nou ʼn miljoenêr
      • Foto’s: Mannekyne jaag kopers skrik op die lyf
  • Goeie goed
    • Alle goeie goed
    • Goeie nuus
    • Stiltetyd
    • ToekomsVenster
      • Wat de faffie? Dak toe met Klofie-hoof oor uitslae
      • Orreliste van Paul Roux deel water uit
      • Selfs gehoorverlies kon nie haar musiekdroom kelder
      • pomegranate_vrug_stiltetyd.jpg Gedagte vir die dag: Probeer jy te hard?
      • ToekomsVenster: Ná die vuur
  • Leefstyl
    • Alle leefstyl
    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms
      • Wat de faffie? Dak toe met Klofie-hoof oor uitslae
      • Mercedes-AMG se 4.0 BiTurbo V8 maak alles reg
      • Sprokieswêreld van die Pruisiese tuine
      • Daniel Strauss: ‘Werk slimmer, nie harder’
      • Raak só ontslae van huisvlieë
  • Vermaak
    • Alle vermaak
    • Flieks
    • Musiek
    • Doen-dinge
    • Top 20
    • Bekendes
    • Teater
    • Televisie
      • 11de Fiëstas beloof glansryke inspirasie
      • Elandré se jongste enkelsnit betree Top-20
      • Twee bekendes deel babanuus
      • Selfs gehoorverlies kon nie haar musiekdroom kelder
      • Harry en Meghan aan Oprah: ‘Ek is bang geskiedenis word herhaal’
  • Radio
    • Alle radionuus
    • Uitsaaitye
    • Radiodramas
    • Podsendings
    • Briekaandraai
      • Selfs gehoorverlies kon nie haar musiekdroom kelder
      • ToekomsVenster: Ná die vuur
      • Daniel Strauss: ‘Werk slimmer, nie harder’
      • ToekomsVenster: Sit ’n ander bril op
      • Wilha Carstens: Van ‘Die Kontrak’ tot kollig
  • Kontak
    • stuur jou nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun ons
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel

‘Sataniese ritueelsaak’: Hof hoor hulle wou siele verkoop

 17 Oktober 2013
  Suné van Heerden

Hoe wil jy die artikel deel?

  • facebook
  • twitter
  • pinterest
  • whatsapp
  • e-pos
Kirsty Theologo

Kirsty Theologo

Kirsty Theologo was daarvan bewus dat haar vriende hulle siele wou verkoop en haar siel ook wou verkoop, het die hooggeregshofsitting van Johannesburg in Palm Ridge Donderdag aangehoor.

Linden Wagner, die vermeende baasbrein agter die ritueel het getuig dat Theologo teenwoordig was toe hy en die beskuldigdes bespreek het wat hulle wou doen. “Sy wou ʼn deel daarvan wees en ek het nee gesê, omdat ek vir haar omgegee het,” het hy aan die hof gesê. “Daar was dinge wat sy in die lewe gesoek het en om haar siel te verkoop sou haar daarvan ontneem het.”

Dit is omdat sy alle emosie sou verloor nadat sy haar siel verkoop het, het Wagner gesê.

Hy het gehoop om mag te bekom deur sy siel te verkoop. Hy sê die aanval was deel van ʼn satanistiese ritueel om hulle siele te verkoop om mag, wysheid, geld en roem te bekom, alles in ruil vir emosie.

“Die mag was vir ons om enigiemand te kan doodmaak wat ons teengestaan het en nie die merk van die dier wou aanvaar nie,” het Wagner gesê. “Ek wou mag gehad het om jou met my oë te kan optel en jou dan teen die ander kant van die vertrek neer te werp as jy dit nie wou aanvaar nie. Die wysheid was vir Lester sodat hy ʼn rekenaarskyfie kon ontwerp om by mense in te plant sodat ons die wêreld kon beheer.”

“Toe ek gehoor het dat Amerikaanse kunstenaars hulle siele verkoop, is dit iets waarvan ek ʼn deel wou wees. Soos Tupac, Bone Thugs en Snoop Dogg.” Hy sê al dié sangers beweer hulle is dood en het weer herleef onder satan se mag.

Hy het getuig dat Theologo dae vóór die ritueel haarself geoffer het om verbrand te word, haar vlees geëet te word en haar bloed gedrink te word. Sy medebeskuldigdes het geglo sy was die prostituut wat geoffer moes word om die dier, wat in die boek Openbaring in die Bybel genoem word, te laat herleef. Theologo het ontken dat sy ʼn prostituut was.

“Kirsty het met ʼn groot glimlag ingekom en gesê sy wou met vuur gebrand word en haar vlees moet geëet word,” het Wagner gesê. Hy het aan die hof gesê dat Theologo hulle dalk nie geglo het dat hulle in staat sou wees om dit te doen nie. “Ek dink nie sy het geglo dat ons dit sou kon doen nie. Sy het ons vertrou,” het Wagner bygevoeg.

Theologo is op 21 Oktober 2011 op ʼn koppie in Linmeyer, Johannesburg, aangerand en aan die brand gesteek nadat petrol oor haar uitgegooi is. Sy het die volgende Vrydag in die hospitaal aan haar beserings beswyk. Haar 14-jarige vriendin het die aanval oorleef.

Wagner het aan die hof gesê hy het Courtney Daniels, die enigste vroulike verdagte, toestemming gegee om deel te wees van die ritueel. Hy sê dit is omdat sy broer, wat in daardie stadium in ʼn verhouding betrokke was met Daniels, gesê het dat sy “dinge weet van die donker kant”.

Wagner en drie van sy medebeskuldigdes, Daniels, Harvey Isha en Robin Harwood, het onskuldig gepleit op aanklag van moord op Theologo en poging tot moord op haar vriendin.

Die ander beskuldigdes, Lester Moody en Jeremy King het skuld beken op die misdaad en is elk tot 17 jaar tronkstraf gevonnis waarvan vyf jaar opgeskort is.

Die saak duur voort.

Lees ook:
‘Sataniese ritueel’: Regter siek, saak uitgestel
‘Sataniese ritueel’: Beskuldigde het mag gesoek
‘Sataniese ritueel’: Getuienis bevraagteken
‘Sataniese ritueel’: Theologo se saak uitgestel
‘Sataniese ritueel’: Kirsty is twee keer gewurg
‘Sataniese ritueel’: Theologo se aanvaller getuig
‘Sataniese ritueel’: “Ek is nie die dier nie”
‘Sataniese ritueel’: Meisie wis glo niks van moordplanne
‘Sataniese ritueel’: Getuienis bevraagteken
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer is “braaivleis” genoem 
‘Sataniese ritueel’: Kirsty was glo “prostituut” van die Bybel
‘Sataniese ritueel’: Bloed op ‘n brandende Bybel gestort
‘Sataniese ritueel’: Skokkende onthullings
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer wou letsels in hof wys
‘Sataniese ritueel’: Kirsty wou glo geoffer word
‘Sataniese ritueel’: Ma’s, slagoffer se broer getuig
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer se ma getuig
‘Sataniese ritueel’: Moordsaak hervat
Borgaansoek vir twee verdagtes in sataniese ritueelsaak
Meisie (18) aan die brand gesteek tydens ‘sataniese ritueel’

Deel van: Nuus, SA-nuus
 Kirsty Theologo moordsaak ritueel satanies

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

vorige artikel

Ma skuldig aan moord op baba

volgende artikel

Griekwastad-moorde: Saak wéér uitgestel

Het jy gehoor?

Elandré se jongste enkelsnit betree Top-20

Gedagte vir die dag: Sing ’n nuwe lied!

Ontmoet ons wynboere, deel 2: Kom kuier op Arendsig    

Ster-naelloper teen Covid-19-inenting gekant

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

2 Kommentare

jongste oudste gewildste
Jasper

“Jongmense sal drome droom en oumense sal gesigte sien.”

Jy moet ingeteken wees om te stem00Jy moet ingeteken wees om te stem
7 jaar gelede
Ver Van Ryn

En daar is sy dood, julle het haar verbrand en jul siele verkoop. Reg, nou gooi die polisie eenkant toe ontsnap en met jou oë wys die wêreld hoe “sterk” die satan is. WAHAHHAHAHAA! Sulke snert kan net die spot mee gedryf word. Dit is ‘n jammerte dat ‘n kind moes sterf en ‘n ander met die wonde op haar siel en liggaam moet voortleef om mense te wys hoe magteloos die verleier is. Mag die owerhede tog hul oë oopmaak en sien hoe verkeerd satanisme is, daar is geen akkomodering vir iets wat menslike lewe en die ware Heerser… Lees meer »

Jy moet ingeteken wees om te stem00Jy moet ingeteken wees om te stem
7 jaar gelede

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

Neutedop-nuusbrief

Ontvang die afgelope 24 uur se nuus in jou e-posbus, gratis!
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Video

  • Video: Afrikaanse skole se matriekuitslae ontleed

Nou pra' jy

  • Perspektief op Afrikanergesprekke met die Mbeki-stigting
  • Internasionale oorsig: Tyd vir VSA om uit Irak, Afganistan te onttrek?
  • Hoe maak mens ’n blou aandete?
  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Tegnologie
  • Vermaak
  • Radio
  • Kontak ons
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Oor ons
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging. Bepalings en voorwaardes geld. © 2011 - 2021 Maroela Media.

  • Tuis
  • Nuus
  • Sport
  • Geldsake
  • Landbou
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Vreemdhede
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons