Foto’s: Só herdenk VSA 9/11-aanvalle  

Verskeie geleenthede is Vrydag regoor die VSA gehou vir die 19de herdenking van die 9/11-aanvalle.

Op 11 September 2001 het militante van die Islamitiese terreurgroep Al-Kaïda vier vliegtuie gekaap en selfmoordaanvalle in die VSA uitgevoer. Twee van die vliegtuie het in die World Trade Center se Twin Towers in New York vas gevlieg, ʼn derde in die Pentagon net buite Washington DC en die vierde vliegtuig het in ʼn veld naby Shanksville in Pennsilvanië neergestort. Byna 3 000 mense het gesterf.

Pres. Donald Trump het in Shanksville ʼn toespraak gelewer. “Amerika sal altyd uitstyg, regop staan en terugveg,” het hy gesê.

(Foto: AP Photo/Stefan Jeremiah)

Pres. Donald Trump en sy vrou Melania Trump. (Foto: AP Photo/Alex Brandon)

(Foto: AP Photo/John Minchillo)

(Foto: AP Photo/Stefan Jeremiah)

(Foto: AP Photo/John Minchillo)

(Foto: AP Photo/John Minchillo)

(Foto: AP Photo/Stefan Jeremiah))

(Foto: AP Photo/John Minchillo)

(Foto: AP Photo/John Minchillo)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

JohanR ·

Was by die werk waar daar altyd in een van die konferensie kamers op ‘n groot skerm die tv nuus aan was. Ek het eers in die koferensie saal in geloop net voor die tweede vliegtuig in die toring in vlieg. Dink nie enige van ons sal dae dag vergeet nie want in ons harte het ons geweet ons wereld gaan NOOIT WEER die selfde wees nie. Om te sien hoe mense uit vensters tuimel en benede af stort want binne was vuur, en buite was blou lig…..wat ‘n keuse om te moet maak. Ek lees iewers na die aanval het Amerika vir Bin Laden gewaarsku dat as sooi iets ooit weer op VSA grond gebeure, sal die VSA ‘n kernbom op Mecca laat val. Dink ook dit sou gebeure het.

Johannes Andreas ·

Jip. Nie alle Moslems is terroriste nie.
Tog interressant om te weet dat meeste terrorime groeperings wel pro Islam is ????

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.