Vanjaar was ʼn groot jaar op die alternatiewe Afrikaanse musiekfront.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Biggy"
Biggy nie meer by Hartenbos-konsert na regsaksiedreigement
“In die gees van die feestyd het ons besluit om Biggy eerder aan die konsertreeks te onttrek.”
Luister: Jan Bloukaas, Biggy en Katinka almal op een verhoog
“Die vertoning sélf het ʼn baie lekker gevoel; almal bring hul stoele en komberse en span uit in die amfiteater.”
Luister: Biggy vertel van lewe voor dáái liedjie
Voordat hy bekend geraak het vir ‘Dames’, het hy ʼn ruk lank geboue se dakke opgesit, hy was ʼn kassiere by ʼn gimnasium én hy het programmering onder die knie begin kry.
Biggy se ‘Dames’ kraai koning op Top-20
“Dames, sê my wat jou naam is. My naam is Adriaanus.” Dié refrein is tans sekerlik een van die bekendste lirieke in Afrikaanse musiek. Dit is ook dan geen wonder dat Biggy se “Dames” vandeesweek heel bo aan die Maroela Media Afrikaanse Top‑20 pronk nie.