Elke Maandagoggend as die wekker afgaan is daar ʼn koue beklemming om my mamma-hart: Die naweek is verby en Baba moet vanoggend weer skool toe.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Boepie-blues"
Boepie-blues: Die liefde wat net ʼn ouma en oupa kan gee
Jou kind het sy grootouers nodig, maar meer nog, húlle het die kinders nodig.
Boepie-blues: Vermy eerder die ‘Facebook-kenners’
Nié alle ma’s is goed vir hulle kinders nie, maar dit is nie die res van ons se plek om te besluit wie is goed genoeg en wie nie.
Boepie-blues: Die verskil tussen kommentaar en kômmin-taar
Die Here het nie Facebook nie, maar Hy weet wanneer daar haat en onverdraagsaamheid in jou hart is.
Boepie-blues: As ʼn seuntjie net sy mamma wil hê
Ek het al menige hartseer afskeidstonele op vele lughawens aanskou, maar nog nooit het die knop in my keel so groot geword dat ek self ʼn snesie uit my sak moes grou nie.
Boepie-blues: ‘Daar is nog baie tyd’ en ander dinge wat jy nie wil hoor nie
“Nadat ek my histerie-trane in die badkamer by die werk gaan afdroog het, kry ek ʼn boodskap van my man: ‘Ek werk vandag by die huis. Ek sal die goed in die kamer opruim’.”
Boepie-blues: Swangerskap se stres-nou-al-daaroor-lys
Verder kan ʼn mens ook dinge soos “wat as sy linkergroottoon op sy regtervoet groei” en “gaan hy eendag goeie maats hê wat hom nie aan pornografie en dwelms gaan blootstel nie” voeg by dié lys.