“Ons kan nie net vir iets rampspoedigs wag om te gebeur voordat ons optree nie.”
Alles vir die sleutelwoord "Ford Kuga"
Verbruikerskommissie ondersoek Ford
Die Nasionale Verbruikerskommissie het bekend gemaak dat hy ʼn ondersoek na Ford Suid-Afrika en sy handelaars begin het.
Ford SA sê jammer
Jeff Nemeth, president en uitvoerende hoof van Ford SA, het ook in die mediaverklaring voet by stuk gehou dat niemand nog in die enjinbrande beseer of dood is nie.
Kuga: Eienaars gewaarsku oor slenter; nog ’n brandvideo sien die lig
Intussen het nog ʼn video van ʼn Kuga wat op 2 Januarie in die Hermanus-omgewing uitgebrand het, gister die rondte op sosiale media begin doen.
[Video] Motor wat in Nelspruit uitbrand nie ʼn Kuga nie
Die motor wat vanoggend voor die Nelspruit Mediclinc uitgebrand het, is blykbaar nie ʼn Ford Kuga nie.
Kuga-brande: tyd vir kommissie en maatskappye om sokkies op te trek
Sy regspan en sy klantediensafdeling moes geweet het dat Ford so gou as moontlik met die kommissie in verbinding moet tree. Hulle het nie.
Klasaksie teen Ford op pad
“Die Kuga moet eenvoudig van die pad afgekry word om te verhoed dat nog iemand in die toekoms doodbrand.”
Ford Kuga nou herroep
Jeff Nemeth, die uitvoerende hoof van Ford SA, het gesê die maatskappy kan bevestig dat 39 Ford Kuga-brande sover by hulle aangemeld is. Hy het erken sekere gevalle is dalk nog nie by Ford aangemeld nie.
Aankondiging oor Kuga-toekoms volg binnekort
Dit volg nadat daar nou al altesaam 47 Ford Kugas in die afgelope 13 maande vlam gevat het waarvan tien van die sportnutsvoertuie in Januarie in die ry aan die brand geraak het.
Video: Nóg ʼn Ford Kuga brand
Dit was so hittete vir ʼn sakeman van Johannesburg wat vanoggend ʼn noue ontkoming gehad het toe sy 2013 Ford Kuga vlamgevat het.
Ford Kuga-brande: Oorledene se familie soek antwoorde
“As hulle die motor betyds van die mark onttrek het, kon my broer miskien vandag nog gelewe het.”
Ford Kuga-eienaars moet aanklop vir ondersoek
Nadat ʼn video van ʼn Ford Kuga wat na bewering onverwags in vlamme uitgebars het die afgelope naweek op sosiale media versprei is, het Ford gesê hy sal alle Kuga-eienaars in kennis stel dat hulle hul voertuie na ʼn Ford-handelaar moet neem om ondersoek te word.