Tydens die hoeksteenlegging het Mnangagwa gesê die boukoste word gefinansier deur ʼn “geskenk, nie ʼn lening nie” van China.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Harare"
Duisende gaan opruk na Harare vir ‘beter leierskap’
Die Zimbabwiese weermag het in ʼn verklaring gesê hy sal die optog “ten volle ondersteun” uit respek vir vryheid van uitdrukking en beweging.
Min te lees in Stormers en Bulls se Harare-seges
Die Stormers het die Cheetahs Saterdagmiddag in ’n opwarmwedstryd in Harare 43-7 geklop en die Bulls het, ook in Harare, 38-17 teen die Lions gewen.
Cheetahs en Stormers kondig groepe vir Harare aan
Reniel Hugo sal ’n Cheetah-span aanvoer wat Saterdag in Harare in ’n oefenwedstryd teen die Stormers te staan kom.
Vliegtuig met kontantvrag in SA, sê SARB
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het Saterdag bevestig dat die vragvliegtuig met ʼn besending van Suid-Afrikaanse note, wat in Harare, Zimbabwe, vertraag is, het in Suid-Afrika aangekom.
Vliegtuig met SA-kontant uiteindelik op pad na Durban
Zimbabwiese owerhede het uiteindelik ʼn vragvliegtuig, met 67 ton kontantnote ter waarde van miljarde rand, vrygestel, maar nie die identiteit van die lyk wat op die vliegtuig gevind is, bekend gemaak nie.
Lyk in vliegtuig na Durban gevind
ʼn Man se liggaam is Sondag in Harare in ʼn Amerikaanse vragvliegtuig ontdek wat glo onderweg was na Durban.