“Die Suid-Afrikaanse landskap het vele veranderinge oor die afgelope 100 jaar ondergaan en kuns is een van die mees getroue barometers wat dié reis dokumenteer.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Irma Stern"
Stern die juweel in Strauss & Co se veiling
Strauss & Co het op sy jongste veiling in Kaapstad ʼn nuwe rekord behaal toe items ter waarde van sowat R58 miljoen verkoop is.
Pretoriase kunstenaar (86) stal uit in Kaapstad
Die Irma Stern-museum in Kaapstad bied van 12 Desember tot 23 Januarie ʼn hulde-uitstalling vir die landskapkunstenaar Alice Elahi aan. Dié uitstalling is heet Alice Elahi – A Capetonian at Heart en weerspieël die kunstenaar se lewenslange passie vir die Kaap.
Stern-skildery wat as kennisgewingbord gebruik is vir miljoene opgeveil
Die eienaars van die woonstel het die skildery as ʼn kennisgewingbord gebruik en poskaarte en rekeninge daaraan vasgespeld, onbewus van die waarde daarvan.