“Ons sal dié tyd onthou waartydens die Stad nie net drie brandbestryders verloor het nie maar ook drie pa’s, mans en kollegas.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Johannesburg-brand"
Komitee aangestel om veiligheid van staatsgeboue na te gaan
Die Gautengse provinsiale regering het ʼn hoëvlak bestuurskomitee op die been gebring om geboue waarin regeringsbeamptes werk en wat nié aan die nodige veiligheidsregulasie voldoen nie, te ontruim.
Drie brandbestryders sterf: Name bekend
Die name van die drie brandbestryders wat in Woensdag se brand in Johannesburg dood is, is bekend gemaak.
Video: Versterking ontbied vir brand by Jhb-gebou
“Die wind het nou van rigting verander, so die vlamme is nou aan die ander kant van die gebou.”
Jhb-gebou vat weer vlam
ʼn Brandbestrydingspan is tans ook op die negende verdieping van die gebou ontplooi om te verhoed dat die brand verder ondertoe versprei.
Dodetal styg ná brand in Jhb-middestad
ʼn Werknemer van die departement het gesê die personeel opper glo al geruime tyd besware oor die veiligheid van die gebou, maar dat daar tot op hede nie gehoor gegee is aan hul klagtes nie.