Daniel en Hercules begin deur die woord kritiek ʼn bietjie uit te pluis en uit verskeie hoeke te analiseer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kritiek"
Wallabies ‘ploeterende eenheid met hovaardige houding’
Nie dat ʼn mens sommer vir ʼn Australiese sportman simpatie het nie, maar die Wallabies se afrigter Michael Cheika ‒ en eintlik sommer die hele span ‒ is onder druk van veral die Nieu-Seelandse media.
Woodward slaan die spyker op die kop
Die verwaande Engelse rugbyafrigter Clive Woodward het die vermoë om jou dag te bederf … veral as hy boonop die waarheid praat.
Man ondervra oor Westbury-skietery
‘n Man is Woensdag deur die polisie vir ondervraging ingeneem in verband met die skietery in Westbury, in die weste van Johannesburg, waartydens die driejarige Luke Tibbetts in die kop geskiet is.
Video: Jannie Moolman steeds in koma
Die bekende Afrikaanse en operasanger Jannie Moolman is steeds in ‘n koma in ‘n Johannesburgse hospitaal. Dít ná hy die naweek erg beseer is tydens ‘n rampartytjie by ‘n kuierplek in Hartbeespoortdam. Weens die aard van sy beserings, word die moontlikheid nou ondersoek dat Moolman aangerand is.
Nog twee babas dood gevind, derde kritiek
Skaars dae nadat die twee niggies, Yonelisa Mali (2) en Zandile Mali (3), dood in ’n buite-toilet in Diepsloot aangetref is, is nog ’n baba vandag in ’n plastieksak in ’n stroom in dieselfde area gevind.
Mandela kritiek in hospitaal
Daar was Maandagoggend baie min beweging by die Pretoriase hospitaal waar voormalige president Nelson Mandela steeds in ʼn kritieke toestand is.