The Private Hotel School in die Wes-Kaap het vroeër vandeesmaand inskrywings vir ʼn landwye skole-sjefkompetisie geopen wat jong sjefs die geleentheid bied om blootstelling te kry in dié bedryf en groot pryse te wen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "loopbaankeuses"
Beroepskeuse kan ’n groot kopseer wees
Om ’n loopbaanrigting – selfs net in die algemeen – te kies, is een van die moeilikste en belangrikste besluite wat enige mens (dikwels nog ’n kind) moet neem. Dit bepaal die rigting wat jou lewe van ’n spesifieke punt af inslaan.
Gr. 9-vakkeuses het verreikende gevolge
Gr. 9-leerders in duisende hoërskole van oor die hele land moet jaarliks vakke kies. Dit kan nogal ’n tameletjie wees – vir leerders én ouers.
ʼn Loopbaan in gasvryheid sluit ʼn wêreld oop
Vir gr. 12-leerlinge wat dit oorweeg om in die gasvryheidbedryf te gaan studeer, wag ʼn blink toekoms, sê Erica Theron, akademiese bestuurder van The Private Hotel School in Stellenbosch.
Luister: Só sê jonges oor loopbaankeuses
Om ʼn besluit te neem wat jou lewe radikaal gaan beïnvloed, is nooit maklik nie. Op 17 moet jy kies in watter rigting jou lewenspad gaan loop, iets wat menige jong mens onder geweldige druk plaas.
Gratis loopbaanadvies by Maties-opedag
Die Universiteit Stellenbosch (US) se opedag is die ideale geleentheid waar Graad 11- en 12-leerders alles kan uitvind oor universiteitstudie, loopbaankeuses, beurse, lenings en die studentelewe. Die opedag vind op 28 Februarie tussen 09:00 en 16:00 by die Stellenbosch- en Tygerbergkampusse plaas.
Veldgidsopleiding en Nicholis Louw se splinternuwe album
Charles Delport van Bushwise praat oor veldgidsopleiding en ons kuier by Nicholis Louw wat pas sy nuwe album vrygestel het.
Die impak van boelies, goeie dissipline en loopbaankeuses
Ons kyk na die impak van die verskillende vorme van boelie gedrag, ons gesels oor dissipline en humor, en Kay Cheytanov verduidelik hoe ouers hulle tieners kan help om loopbaankeuses te maak.