Twee studente aan die Noordwes-Universiteit het Maandag elkeen ʼn beurs van R7 000 ontvang vir hul besonderse bydrae wat hulle op die Potchefstroom-kampus tot die joernalistiek lewer.
Alles vir die sleutelwoord "Maroela Media"
Maroela Media se gewildste video’s vir 2013
Hiermee Maroela Media se drie gewildste video’s vir 2013 uit die Vermaak & Leefstyl-afdeling, waar ons interessante nuusbrokkies, goeienuus-stories en video’s wat opslae maak op die internet, oplaai.
Video: Hier is die top 5 grootste Afrikaanse liedjies
Maroela Media is nou in die pylvak van sy Grootste Afrikaanse Liedjie-kompetisie. Vyf liedjies gaan dit nou verder in die kuberruim uitspook om te bepaal…
Pendoring-toekennings: Maroela se Grootste Afrikaner-veldtog vereer
Talle advertensiemaatskappye is Vrydagaand tydens ‘n galageleentheid in Kaapstad vereer met die gesogte Pendoring-toekennings en Maroela Media se Grootste Afrikaner-veldtog het dié aand ‘n silwer Pendoring ontvang.
Pendoring-finaliste aangekondig
Maroela Media en sy reklameagentskap Etiket, het altesaam vier nominasies in drie kategorieë ontvang vir sy Grootste Afrikaner van Alle Tye-veldtog.
Maroela Media vier tweede verjaarsdag, deel merkwaardige mylpale
Die gratis Afrikaanse nuuswebwerf, Maroela Media, wat ook as die lekkerste kuierplek op die internet bekend staan, vier vandeesweek sy tweede verjaarsdag met besondere mylpale wat in dié kort tydjie behaal is.
Oop standpunte nodig in die oop gesprek
Die oop gesprek “So noodsaaklik soos die bloedsomloop vir die liggaam is, so noodsaaklik is die sirkulasie van gedagtes vir ʼn volk. Die sirkulasie van…