Hlophe, Wes-Kaapse regter-president, en Motata, afgetrede regter, is deur die Regterlike Dienskommissie (RDK) aan growwe wangedrag skuldig bevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nkola Motata"
Dronkbestuur-regter swaar beboet; ontvang steeds salaris
Motata het in Januarie 2007 onder die invloed van alkohol met sy motor teen ’n muur van ’n woonhuis in Johannesburg vasgery en daarna op die toneel rassistiese uitsprake oor wit mense gemaak.
Tribunaal bevind regter Motata is skuldig aan rassistiese wangedrag
“Die bevinding is nie net vir ons ʼn oorwinning nie, maar vir almal wat glo dat prominente figure in die samelewing nie toegelaat moet word om met rassistiese uitsprake weg te kom bloot op grond van hulle posisie nie.”
Dronkbestuur-regter se aansoek van die hand gewys
Regter Nkola Motata is in 2009 aan dronkbestuur skuldig bevind en al sedert 2007 op spesiale verlof.
Dronkbestuur-regter kos belastingbetalers miljoene
Regter Nkola Motata, wat in 2009 aan dronkbestuur skuldig bevind is, is al sedert 2007 op spesiale verlof en het die belastingbetaler al miljoene rande uit die sak gejaag.