Meer as ʼn duisend brandbestryders was Sondag, op die 34ste herdenking van die kernramp, steeds in die uitstralings-besmette Tsjernobil-uitsluitingsone, om veldbrande onder beheer te bring wat al weke lank voortduur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tsjernobil"
Tsjernobil-brand woed voort
Owerhede in Oekraïne het die span brandbestryders verdubbel waar ʼn brand al vyf dae lank hoofsaaklik in die onbewoonde Tsjernobil-uitsluitingsone voortwoed.