Vir Aletta is dit te laat, maar Karien kan nog met die hulp van haar pleegouers ʼn sukses van haar lewe maak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "aanneming"
Talle babas reeds dié maand by Door of Hope gelaat
By die organisasie Door of Hope is dit altyd ʼn geskarrel om te verseker die babas wat in hul sorg gelaat word – soms heeltemal naamloos – het altyd ʼn veilige hawe.
Leonie Erasmus help om families te herenig
Die Kleinmond-inwoner Leonie Erasmus vind vreugde in die hereniging van families. Leonie het onlangs die bekende Idols-wenner Karin Kortjé ná 40 jaar met haar biologiese moeder herenig en ’n tyd gelede ook twee susters ná 68 jaar
Wen: Is jóú aanneemtroeteldier die oulikste?
Of dit nou ʼn hond, ʼn kat, ʼn voël of selfs ʼn parmantige boerbok is, ʼn aanneemdier is ʼn groot plesier en Maroela Media is op soek na ons lesers se skattigste aanneemdiere.
Weggooi-hond gered: ‘Daar was nie manier wat ek sou opgee’
“Die hond het aan my hart gevat en ek het vir hom gesê al is daar net ʼn 10% kans vir Zeke op oorlewing, is dit goed genoeg vir my.”
‘Bekommernis oor die toekoms van SA se weggooikinders’ – maatskaplike werker
Gisteraand lê ek wakker in my bed. Nat gesweet. Vir iemand in my beroep – ʼn beroep waarin jy moet toesien dat die weggooi- en vergete kinders van Suid-Afrika ʼn vir-ewig-huis, permanensie kry – is dit nie werklik ongewoon nie. Maar, gisteraand se wakkerlê was anders – dit was diep, intens en baie werklik.