“Dit is glad nie lekker om so ʼn diagnose te ontvang nie, maar ek weet dit kon soveel erger gewees het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lara van Vuuren"
Ma wil ander ouers help ná babas sterf
“Dit gee waardigheid en respek aan die baba wat dood is én die gebroke ouers. Dit is ʼn bevestiging – jou kind hét bestaan, hulle was hier en hulle was joune.”
Twee van drieling sterf: ‘Dis steeds ʼn storie van hoop’
“Daarna het hulle haar liggaampie in ʼn kombersie toegedraai en ek het vir ure daar met haar teen my bors gesit.”
‘Wonderwerk’ vir baba Lara
Klein Lara van Vuuren, die baba wat talle mense se harte aangegryp het toe sy op 26 weke, 14 weke te vroeg, gebore is, sal dalk binnekort vir die eerste keer kan huis toe gaan.
Duisende bid vir baba Lara: ‘Sy is ʼn klein vegtertjie’
Lara is in Oktober 2016 as een van ʼn drieling op 26 weke vroeg gebore. Albei haar sussies is intussen oorlede.
‘Bid vir Lara’ vra ma ná twee van drieling sterf
ʼn Egpaar van Kaapstad het hul tragiese verhaal, nadat hulle twee van hul drieling-babas aan die dood moes afstaan, op sosiale media gedeel en ʼn beroep op mense gedoen om vir hul derde baba, wat steeds om haar lewe in die hospitaal veg, te bid.