Daar is ʼn lang lys van bekendes wat in 2016 gesterf het. Hier is ʼn paar van die bekendstes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Terugblik op 2016"
Top 10 gewildste resepte vir 2016
Vir die vyfde jaar in ʼn ry is “outydse melkkos” en “tannie Nella se vinnige melktert” steeds die gewildste resepte vir die jaar op Maroela Media. Maroela se lesers het definitief ook ʼn soettand, as ons die lysie so bekyk.
2016: Verlief, verloof, getroud en meer
Die ooievaar was vanjaar behoorlik doenig onder die plaaslike bekendes! En dan is daar ʼn hele paar wat verloof geraak of die knoop deurgehak het.
Top 10 gewildste gedoriewaar-stories
Die wêreld is vol vreemdhede, eienaardighede en die wonderlikste dinge, en dinge waaraan jy nog nooit eers gedink het nie. Hier is die top 10 gewildste stories vir 2016 in Maroela Media se Gedoriewaar-portaal.
Die top 10 nuusstories in 2016
Die tien nuusberigte wat in 2016 die meeste gelees is op Maroela Media
Nuuskommentaar: Jaaroorsig deel 5: Zuma die neet
Op 29 November vanjaar was die opskrif van Maroela se nuuskommentaar: “So, maar so sat vir Zuma-stories”, maar dis asof hef aan nog voorgelê het – sogenaamde “lame duck” of te nie. Ten spyte van omvattende beeldbou-aksies, waarin veral SABS 3 ʼn groot rol gespeel het, is dit besonder moeilik om enigiets positiefs te vind om oor Zuma te sê. Die nagmerrie duur voort.
Die Top 10 Nou Pra’ Jy-rubrieke in 2016
Hiermee die gewildste artikels wat in 2016 op Maroela Media se meningsvormersplatform, Nou Pra’ Jy, verskyn het.
Terugblik: Belangrikste politieke gebeure van die jaar 2016
Sebastiaan Biehl het ‘n lys opgestel van die belangrikste politieke gebeure van die afgelope jaar. Die gebeure word per maand aangedui.
Nuuskommentaar: Nuusoorsig 2016 Deel 4
Gewoonlik behels ’n nuusoorsig in ’n nuuskommentaar dat ’n inligtingswaardering vir ou laas van belangrike nuusgebeure gemaak word. Vandag wyk ons van hierdie beginsel af en kyk kortliks na ’n aantal nuusgebeure van die jaar.
Nuuskommentaar: Jaaroorsig Deel 3
Vanjaar was een van daardie uitstaande jare wat die koers van die aarde bepaal het. Donald Trump se oorwinning in die Amerikaanse presidentsverkiesing en Brexit word as van die belangrikste koersaanpassings genoem. Hier in Suid-Afrika gaan die studenteonluste in alle waarskynlikheid voortduur.
Nuuskommentaar: Jaaroorsig Deel 2
Herman Toerien neem 2016 in oënskou. Vandag kyk hy onder andere na rassisme deur die regering wat ’n slegte voorbeeld stel en spesiale toesprake wat dikwels meer uitlokkend as versoenend is.
Nuuskommentaar: Jaaroorsig Deel 1
Vandag kyk ons na die verskynsel waar die wenner van die Amerikaanse presidentsverkiesing byna-byna met drie miljoen populêre stemme die kous oor die kop kon kry maar steeds triomfantlik kan wees. Ons kyk voorts na die Siriese kwessie.