‘n Nederlandse hof het Vrydag twee Somaliese seerowers tot onderskeidelik ses en sewe jaar tronkstraf gevonnis vir hulle rol in die ontvoering van twee Suid-Afrikaners in die Seychelle verlede jaar.
Lees meerAlles vir Vrydag 12 Augustus 2011
Die relevansie van Afrikaanse kunste
Is gewilde kuns goedkoop? Of is gewilde kuns juis duursaam? Is hoë winsgendheid van ‘n kunsskepping ‘n teken van die kunstenaar se opportunisme, of van…
Omnibus Storieman-reeks vir 2012 beplan
NB-Uitgewers gee Storieman weer in 2012 uit.
Video: Kwêla gesels met Pieter W Grobbelaar oor Kampvuurstories
Pieter W Grobbelaar se bydrae tot die Afrikaanse kultuur is van onskatbare waarde. Hy is ‘n kultuur- en volkskundige en het al meer as 200…
Bosch-moordbeskuldigdes vrygespreek
Die ses mans wat aangekla word van die moord op die kunstenaar Cornelius Bosch is Vrydagoggend vrygelaat nadat die aanklagte teen hulle teruggetrek is in die Pretoria landdroshof.
Panthers-rugbyklub geskors na beweerde rasvoorval
Die Panthers-rugbyklub van Edenvale aan die Oos-Rand is deur die Goue Leeus Rugbyunie (GLRU)geskors na ʼn beweerde rassistiese geweld tydens ʼn wedstryd teen die Soweto-rugbyklub die naweek.
Die lewe is ‘n liedjie
Jennifer Zamudio Met agt vollengte-albums in ‘n dekade kan die sangeres-liedjieskrywer Jennifer Zamudio inderdaad verklaar: “Die lewe is ‘n lied!” “Ek weet nie hoekom nie,…
DVD: Loof en Prys 2
Back2Basics Die gospel-trio Back2Basics wat reeds sedert 2004 die arena van Afrikaanse gospel met hul inspirerende sang en musiek verruim het, het pas hul tweede…
DVD: Lotus
Jan Blohm Die nommer sewe is ‘n heilige nommer wat volledig, vol en perfek beteken – simbolies van die voltooiing van ‘n siklus. Met die…
Hoor hoe sing my hart
Caroline Bosch sing met haar hart, nie met haar stem nie. Haar derde album, Hoor hoe sing my hart, bewys dit regdeur die veertien liedjies…
Tien van harte
Gerhard Steyn As Gerhard Steyn sy troefkaart op die tafel sit, is dit alles behalwe ‘n gelukskoot. Harde werk, ysere dissipline en ‘n passie vir…
Die vensters na my siel
Albert de Wet En daar doen hy dit sowaar! Albert de Wet het pas ‘n rare driekuns behaal met die vrystelling van nóg ‘n trefferalbum,…
Skilder jou liefde
Stef Kruger Met meer aso 400 liedjies op sy kerfstok is Stef Kruger waarskynlik Suid-Afrika se mees prolifieke liedjieskrywer met stringe treffers agter sy naam….
Swerwerspoor
Richard van der Westhuizen Na sowat ses jaar se skryf, is die akteur, sanger en liedjieskrywer Richard van der Westhuizen terug met ‘n album vol…
Oudpres. FW de Klerk doen ‘n beroep op ‘n sterk Suid-Afrikaanse taalwet
Oudpresident FW de Klerk het ‘n beroep gedoen op ‘n sterk Suid-Afrikaanse taalwet wat die taalregte in die grondwet ‘n werklikheid sal maak.
Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag
Maak gebruik van koop-’n-Afrikaanse-boek-dag op 13 Augustus Daar is mense wat nou reeds mooi bedink watter van die pragtige Afrikaanse boeke wat daar te koop…
Gesoek: georganiseerde terugkeer na Mandela-dinamika
Dit was net so jaar na die begin van die nuwe Suid-Afrika. Eric Miyeni het ʼn klein rolletjie gehad in ʼn Amerikaanse aksiefliek, “Danger Zone”…
12 Augustus 2011
Met “Ek wil die Here loof” begin en eindig hierdie Psalm. Ons kla soms, maar Dawid gee vir ons ‘n hele lys sake waarvoor ons…
12 Augustus 2011
Idioom: Daar kom dadels van Betekenis: Daar kom niks van nie Waar kom dit vandaan? Herman Willem Daendels, gebore in Hattem, Nederland, was in die…