Die wêreld het baie klein geword, of het dit?
Alles vir die maand Februarie 2012
Vrou vas na sy glo vaslik beweer sy, dogter is verkrag
ʼn Vrou en haar vriend is in hegtenis geneem nadat hulle glo valslik beweer het sy en haar 4-jarige dogtertjie is verkrag.
Bybelse waardes in toekomstige SA gesoek
“…daarom kan, en mag ons nooit moed opgee vir ons land en kontinent nie!”
9 Februarie
“Wat is die mens dat U aan hom dink? U het hom net ‘n bietjie minder as ‘n hemelse wese gemaak en hom met aansien…
Nuuskommentaar: Wit mense met gestremdhede jongste slagoffer van bisarre grondwetlike vertolking
Daar is ook ‘n duur prys te betaal daaraan om mense met gestremdhede aan verdere diskriminasie te onderwerp.
Boer in hof na hy glo seuns molesteer
ʼn Bekende boer van Secunda het Woensdag vlugtig in die landdroshof verskyn op aanklag van die onsedelike aanranding van minderjariges.
VSA-man, SA-vrou in hof na fop-dood
ʼn Voormalige Amerikaanse soldaat wat mense valslik laat glo het dat hy dood is, sal Donderdag in die Sterkspruit landroshof om borgtog aansoek doen.
Tandarts wat glo swanger verpleegster verkrag borg geweier
ʼn 44-jarige tandarts wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn 22-jarige swanger verpleegster verkrag het, is Woensdag borgtog geweier.
8 Februarie
“As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my.” Ons slaap baiekeer sleg. Daar is dinge…
Psalms
Die Psalmboek is so eg menslik. Gelowiges stort hul harte uit voor God. Baklei soms met Hom. Hulle het vrese, is soms bang, voel soms…
15-jarige meisie rand glo leerling aan by Wes-Rand skool
ʼn 15-jarige meisie van Hoërskool Krugersdorp aan die Wes-Rand is van aanranding aangekla nadat sy glo ʼn ander leerder met ʼn bottel aangeval het.
Suid-Afrikaners sê wat hulle van Zuma se staatsrede verwag
Plaasmoorde, korrupsie en onderwys is net ʼn paar van die onderwerpe wat Suid-Afrikaners wil hê president Jacob Zuma op moet fokus tydens sy staatsrede Donderdagaand.
Video: Sjinese seun in sneeu ontketen herrie
ʼn Video wat wys hoe ʼn vierjarige Sjinese seuntjie se ouers hom dwing om in sy onderbroek in ysige weer deur die sneeu te hardloop het sosiale gebruiker ontstoke.
Video: Reuse walvishaai aan Pakistan se kus gevind
ʼn Walvishaai van nagenoeg twaalf meter is aan die Pakistanse kus gevind.
Premier se seun vas oor spoed
Die premier van die Vrystaat se seun is Maandagaand op die N1 buite Bloemfontein in hegtenis geneem nadat hy glo teen meer as twee keer die spoedgrens gery het.
Pa vas ná hy baba in kar los
ʼn Pa van Kaapstad is Dinsdag in hegtenis geneem nadat hy sy ses maande oue baba in ʼn motor gelos het in Wynberg.
Nuuskommentaar: Afrikaner se wenslys vir die staatsrede afgemerk teenoor die Siriese perspektieflys
Enige positiewe geluide teenoor die Afrikaner in die staatsrede sal bloot ‘n bonus wees.
Man vas na hy glo 7-jarige verkrag, probeer keelaf sny
ʼn Man is Woensdagoggend in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 7-jarige meisie verkrag en probeer keelaf sny het.
Man in hof na hy glo motorfietsryers doodry
ʼn 31-jarige man wat glo in Oktober verlede jaar twee motorfietsryers met ʼn Hummer doodgery het, sal Woensdag in die Pretoria-Noord streekshof verskyn.
Regering wil Afrikaans benadeel
Die houding teenoor Afrikaans en Afrikaanse skole word verder onderstreep deur ons vyande. Gaolatlhe Kgabo, sekretaris van die SAKP-jeugliga in Christiana, het tydens ‘n optog in 2010 na die Gekombineerde Skool Christiana gesê dat “Afrikaans ‘n bose gees is” en dat dit as onderrigtaal afgeskaf moet word.