Twee polisiebeamptes is dood en ‘n derde ernstig beseer na ‘n kop-teen-kop botsing Saterdagoggend op die N2 naby Winkelspruit, Amanzimtoti.
Lees meerAlles vir die maand Maart 2012
2 mense dood ná hul vliegtuig neerstort
Twee mense is dood na hul ligte vliegtuig Saterdagoggend by Poortjie, Randfontein neergestort het.
Vrou verdrink in Pta-swembad
‘n Vrou het Saterdagoggend in ‘n swembad by ‘n huis in Faerie Glen, Pretoria, verdrink.
Sekuriteitswag val in hysbakskag af
ʼn Sekuriteitswag is ernstig beseer nadat hy vroeg Saterdagoggend by die verlate Kemptonpark-hospitaal drie verdiepings ver in ʼn hysbakskag afgeval het.
Die stryd om Pretoria
Steve Hofmeyr reageer op die Tshwane-metroraad se aankondiging dat hulle 25 straatname in Pretoria wil verander.
Spoed dalk oorsaak van ongeluk waarin sanger sterf
‘n Geskorste munisiapele amptenaar het glo teen 146km/h gery in ‘n 80km/h-sone toe die ongeluk gebeur het waarin die sanger Zak van Niekerk dood is.
Huldeblyke stroom in vir Zak van Niekerk
Huldeblyke stroom in op sosiale netwerke vir die Afrikaanse kunstenaar Zak van Niekerk wat Vrydagmiddag in ʼn motorongeluk oorlede is naby Sasolburg in die Vaaldriehoek.
Foto’s en video: Batman opgespoor!
Batman word vir ‘n verkeersoortreding afgetrek, maar wie is dié gemantelde held?
Video: Regering ontstoke oor video van “dronk premier”
Die Oos-Kaapse regering het gevra dat die persoon wat ʼn video op Youtube geplaas het, wat glo die provinsie se premier Noxolo Kiviet wys waar sy onder die invloed van alkohol is in ʼn kroeg, vervolg word.
Melkkoek
‘n Lipafleklekker melkkoek
‘Hy het my gedwing om ‘n misdaad te pleeg’
Die drie mans wat Ina Bonnette glo om die beurt verkrag het, het tydens hul borgaansoek in die Modimolle landdroshof beweer hulle het onder dwang opgetree.
Dewani word nie nou uitgelewer nie
Die hooggeregshof in Brittanje het Vrydag sakeman Shrien Dewani se uitlewering aan Suid-Afrika tydelik opgeskort.
Afrikaans se toekoms nie in regeringshande
Dr. WF Botha hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal neem deel aan die gesprekreeks, “Probleme en Oplossings vir Afrikaans”.
“Modimolle monster”-saak: Beskuldigdes doen aansoek om borg
Die verdagtes in die sogenaamde “Modimolle-monster”-saak sal Vrydag poog om die hof te oorreed om hulle voor die aanvang van die hofsaak vry te laat.
Man van Kaapstad deur “vrou” verkrag
ʼn Man van Kaapstad ontvang berading nadat hy glo deur ʼn man, wat soos ʼn vrou aangetrek was, verkrag is.
Nuuskommentaar: Het kabinet ‘n boerestaatsgreep uitgevoer?
Tydens sy staatsrede vroeër vanjaar het pres. Jacob Zuma gesê dat die kabinet die groenskrif oor grondhervorming goedgekeur het.
Dewani hoor vandag oor uitlewering
Terwyl die Britse sakeman Shrien Dewani moontlik vandag sal hoor of hy na Suid-Afrika uitgelewer gaan word, het die BBC gisteraand berig dat dit onwaarskynlik is dat hy sy jong vrou se moord beplan of opdrag gegee het daarvoor.
Pretoria-strate: Híér is die nuwe name
Die Tshwane-metroraad het Donderdag besluit om 25 straatname in die hoofstad te verander.
“Today, Tomorrow, To court!” – Solidariteit
Die vakbond Solidariteit en Absa sal mekaar binnekort in die hooggeregshof sien.
Een van die vermiste luislange opgespoor
Een van die twee albino-luislange wat uit hul huis in Tugelasingel, Gallo Manor in Sandton, ontsnap het, is Donderdag opgespoor.