Alles vir Maandag 2 Julie 2012

Obama se kanse geknou?

Daar gaan geen nagevolge vir die prokureur-generaal, Eric Holder, wees na ‘n kongres hom aan minagting skuldig bevind het nie, maar volgens verskeie kenners kan dié stap pres. Barack Obama se herverkiesingskanse knou.