Die bekende boer-evangelis, Angus Buchan, het die publiek gewaarsku oor swendelaars wat geld in sameldeur valse Facebook- en Twitter-rekeninge wat in sy naam oopgemaak is.
Lees meerAlles vir Saterdag 23 Februarie 2013
Kuberkraker twiet namens Oscar se broer
ʼn Kuberkraker het daarin geslaag om in Oscar Pistorius se boetie, Carl, se Twitter-rekening in te gaan om namens Oscar te twiet.
Burgemeester praat oor Alberton-kragprobleem
Raadslid Mondli Gungubele, die burgemeester van die Ekurhuleni-munisipaliteit, hou Sondag ʼn publieke vergadering om die elektrisiteitprobleem in Alberton te bespreek.
Resensie: Alice in Nashville – Zandré
Dit is seker een van die lekkerste verrassings van die jaar, en hopelik sal sy die erkenning kry wat sy van die begin af verdien het.
Alberton al dae sonder krag; meer lê voor
Inwoners in die noorde van Alberton en die omliggende gebiede is keelvol vir die Ekurhuleni-munisipaliteit omdat hulle al vir vier dae sonder elektrisiteitstoevoer is.
Presidensiële blitslyn maak vordering
Die presidensiële blitslyn maak vordering: nege uit tien klagtes wat ontvang word, word opgelos.
Gesin in Limpopo-botsing uitgewis
ʼn Gesin van drie is Saterdag dood nadat die voertuig waarin hulle gereis het, naby Polokwane teen die agterkant van ʼn vragmotor gebots het.
Brits-tiener tuis ná Oujaarsaand-skietery
Luday van der Merwe, die 16-jarige seun van Brits wat op Oujaarsaand vir ʼn selfoon geskiet is, is Vrydag ontslaan en vir die eerste keer huis toe sedert die voorval plaasgevind het.
Vrou sterf toe sy kat probeer red
ʼn Vrou is Saterdag doodgery toe ʼn motor haar getref het terwyl sy ʼn kat, wat ook raakgery is, probeer red het.
Man skiet vier, pleeg selfmoord
ʼn Man van Noordwes, wat tereggestaan het op ʼn aanklag van aanranding, het Vrydag in die vroeëoggendure vier mense geskiet en daarna glo selfmoord gepleeg.
Oscar bring eerste aand buite selle deur
Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius het sy eerste aand uit polisie-aanhouding deurgebring ná die tragiese Valentynsdag-skietery by sy huis in Pretoria.