Die Demokratiese Alliansie (DA) wou Maandag weet waarom ‘n ondersoek na Al-Qaeda-aktiwiteit in Suid-Afrika gestaak is.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Mei 2013
Video: Fietsryer glo deur diplomaat se lyfwagte aangerand
Hein van der Merwe, ‘n fietsryer van Pretoria, het klagtes van intimidasie, aanranding en roekelose bestuur teen ‘n diplomaat ingedien ná ‘n onderonsie byna in ‘n ernstige voorval ontaard het.
Miljoene gesteel ná Bieber-konsert
Miljoene is tydens ‘n rooftog by die FNB-stadion in Soweto aan die suide van Johannesburg, ná die Justin Bieber- en Bon Jovi-konserte oor die naweek, gesteel.
Busstaking verby
Die vervoervakbond SATAWU het Maandagmiddag gesê die busstaking is opgeskort en lede behoort van Dinsdag af hul dienste te hervat.
Kaapstad gee groen lig dat publiek wetstoepassers na tonele vergesel
Kapenaars gaan binnekort toegelaat word om metropolisiebeamptes en ander misdaadbestrydingbeamptes te vergesel na rampe of misdaadtonele.
AfriForum wil hê Petros moet optree in Hammanskraal
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Maandag op die aanstelling van 14 nuwe stasiebevelvoerders in Gauteng gereageer.
Ses beseer in roof by Kaapstad-winkel
Ses mense is Sondag beseer nadat ʼn groep mans ʼn winkel in Kaapstad wou beroof.
Foto: Slang sluk vlakvark glo heel in
Gebruikers van sosiale media trek die egtheid van ʼn foto, wat die sanger Bobby van Jaarsveld Saterdag op sy Facebook-blad geplaas het, in twyfel.
Egpaar op plaas aangeval ná hul van vakansie terugkeer
Winifred Janse van Rensburg is in ʼn bedenklike toestand in die Krugersdorp-hospitaal nadat sy en haar man, At, gister op hul plaas naby Buffelspoort aangeval is.
Jong man keer aanvaller aan
Stefan Schlimmer, ʼn 22-jarige helikoptervlieënier van Benoni, het Vrydag ʼn huurwerker aangekeer wat vermoedelik ʼn ouer man oor ʼn loondispuut aangeval het.
Bekende Kaapse pastoor en vrou geskiet
Ivan Waldeck (45), ʼn bekende pastoor van die Kaapse Vlakte, en sy vrou is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat hulle in Bellville geskiet is.
Klerksdorp-bejaarde twee weke ná moord in huis gekry
Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op Babs Roos, wie se liggaam Vrydag in haar huis in Klerksdorp opgespoor is nie.
Uitdrukking: ‘n tjou-tjou-spul
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘ ‘n tjou-tjou-spul’.
Agter die skerms van ‘Jy is my Liefling’
Na die suksesvolle rolprent, Liefling die movie, kan aanhangers nou uitsien daarna om dit op die verhoog in die Staatsteater te sien.
5 Minute met Bobby van Jaarsveld
Hy sing, speel toneel en het vanjaar vier Ghoema-toekennings huis toe gevat. Ons het bietjie met Bobby van Jaarsveld gesels oor sy Afrikaanse gunstelinge.
Gedagte vir die dag: Die Skepper is groter as die Skepping
Skrifgedeelte: “Hy het die menigte beveel om op die groen gras te gaan sit om te eet. Toe neem Hy die vyf brode en die twee…
Nuuskommentaar: Tutu en laertrekkery
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu se stelling dat hy voortaan nie sy kruisie by die ANC sal trek nie, het groter implikasies as wat dit op die oog af lyk.
Ouma pleeg selfmoord, blameer regering
ʼn Vrou van Brittanje het vermoedelik haar eie lewe geneem en het die Britse regering in haar selfmoordbrief vir die daad blameer.
Kempton Park sonder krag
Gedeeltes van Kempton Park, oos van Johannesburg, is sedert Sondagmiddag sonder elektrisiteittoevoer nadat een van die Ekurhuleni-munisipaliteit se kragkabels beskadig is.
Polisie-dwaalkoeël skiet glo eenjarige dood
ʼn Eenjarige baba is per ongeluk doodgeskiet en sy ma beseer, nadat die polisie op ʼn groep mense moes skiet wat glo twee mans aangeval het wat glo van diefstal aangekla is.