ʼn Video wat in Maart op YouTube gelaai is van ʼn vermeende inbreker wat wys hoe maklik hy deur diefwering wikkel, maak opslae op sosiale media.
Alles vir die maand Mei 2013
Geen einde in sig vir busstaking
Die land moet hom gereedmaak vir ʼn nuwe ronde stakings in verskeie sektore wanneer loononderhandelinge vandeesmaand hervat.
DA-jeugleier sê party moet sterker optree
Mabli Ntuli, die nuutverkose leier van die Demokratiese Alliansie (DA) se jeugliga, het gesê die party moet sterker optree.
McBride in finansiële knyp, soek werk
Robert McBride, die voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie is “diep in die skuld” en hy is glo besig om werk te soek.
Drie brande in JHB laat talle dakloos
Sowat 83 mense is dakloos gelaat deur drie afsonderlike brande in Johannesburg Saterdagaand.
Vrou, kind sterf in PMB-botsing
ʼn 10-jarige kind en ʼn vrou is Saterdagaand dood nadat hul voertuig teen ʼn bussie in Pietermaritzburg gebots het.
Gupta-sage: Familie vra om verskoning, verwelkom ondersoek
Die Gupta-familie het om verskoning gevra vir die voorvalle wat gepaardgegaan het met die spogtroue van Vega Gupta en haar man Aaskash Jahajgarhia.
Bulls klop Canes maklik
Die Nieu-Seelandse Hurricanes het Loftus Versfeld toe gekom om ‘n rugbyles te leer nadat die Bulls hulle 48-14 in ‘n opwindende wedstryd geklop het.
Tahs verneder Kings in PE
Daar is ‘n pakslae en dan is daar ‘n pákslae.
Swanger vrou beseer in kettingbotsing
ʼn Swanger vrou en twee mans is Saterdag beseer nadat drie swaarvoertuie en drie voertuie in ʼn kettingbotsing naby Kroonstad betrokke was.
“Prostituut” vermoor glo kliënt wat nie wou betaal
Polisiebeamptes van Pretoria moes Saterdagmiddag ʼn vermeende prostituut red van ʼn groep mense wat haar wou stenig omdat sy ʼn man, wat haar glo nie vir haar dienste wou betaal nie, met ʼn mes doodgesteek het.
New Age moet Zille om verskoning vra
Die persombudsman het gesê verslaggewers van The New Age-koerant was nalatig.
Baba sterf ná ma op haar val
ʼn Twee maandeoue baba is ernstig beseer nadat haar ma, tydens ʼn rusie met haar suster, bo-op haar geval het.
Highlanders te goed vir Sharks
Die Highlanders se veteraan-kaptein, Brad Thorn, kon kwalik vir ‘n beter beloning vir sy 100ste Super-wedstryd gevra het as ‘n 25-22 oorwinning oor die magtige Sharks in Dunedin.
Guptas-troue: Hotelgroep ontken “rassisme”
Sun International, die hotelgroep wat Sun City bedryf, het bewerings ontken dat lede van die Gupta-familie daarop aangedring het om slegs deur wit mense bedien te word.
Stakende PTA-metropolisie moet terugkeer werk toe
Alle stakende Tshwane-metropolisiebeamptes moet Maandag terug wees by die werk of daar gaan dissiplinêr teen hulle opgetree word.
Polisie soek vermiste BFN-man
Die polisie is op soek na Louis Jonker (31) wat drie weke gelede in Bloemfontein vermis geraak het.
Goeie nuus: Vermiste vissermanne gevind
Christy Jordaan (59) en sy seun Brandon (36), twee vissermanne wat sedert Woensdagmiddag in die oop see aan die Weskus vermis was, is Vrydagmiddag opgespoor.
Bejaarde by Vaaldriehoek-winkelsentrum geskiet
ʼn 81-jarige vrou is Vrydag by ʼn winkelsentrum in die Vaaldriehoek raakgeskiet tydens ʼn gewapende roof. Die vrou het later aan beserings beswyk.
Zuma verwelkom Gupta-ondersoek
President Jacob Zuma het Vrydag die ondersoek, wat van stapel gestuur is om die Gupta-sage te ondersoek, verwelkom.