Honda gaan meer as 20 000 voertuie van sy Jazz-reeks, wat tussen 2002 en 2008 vervaardig is, herroep, het Beeld Woensdag berig.
Alles vir Woensdag 3 Julie 2013
Gedagte vir die dag: Ons verantwoordelikheid
Teks: “Gee julle vir hulle iets om te eet” (Matt. 14:16). Sou Jesus vandag nog van ons as sy navolgers dieselfde verwag as wat Hy…
Twee vas vir “Swart dollar”-slenter
Twee uitlanders is Dinsdag in Kaapstad in hegtenis geneem omdat hulle vermoedelik ʼn sogenaamde “swart dollar”-slenter bedryf het.
Uitdrukking: Boontjie kry sy loontjie
Ken jy die oulike verhaaltjie agter die uitdrukking “Boontjie kry sy loontjie”? Taaltoffie hou jou op jou tone met al jou Afrikaanse uitdrukkings en idiome!
De Klerk se operasie ʼn sukses
Die operasie wat oud-president FW de Klerk Dinsdag ondergaan het om ʼn pasaangeër te kry, was ʼn sukses.
Hof sê oor Mandela-grafte
Die hooggeregshof in Mthatha in die Oos-Kaap sal na verwagting Woensdag ʼn besluit neem oor of die oorskot van Nelson Mandela se drie oorlede kinders weer teruggeskuif moet word na Qunu.
Munisipale bestuurder vas oor aanranding
Die munisipale bestuurder van die Senqu-munisipaliteit is in Lady Grey in die Oos-Kaap in hegtenis geneem op aanklag van aanranding.
DA weer in beheer in Potch
Die DA het weer beheer geneem van die Tlokwe-munisipaliteit in Potchefstroom nadat die party vir ʼn tweede keer ’n mosie van wantroue teen die ANC se burgemeester ingedien het en dit aanvaar is.