Weg van daardie volstruisplaas waarop hy grootgeword het. Weg van al die boersheid en kleindorpse benepenheid. Weg van ʼn pa wat dreig om hom vas te spyker aan ʼn stuk dorre aarde sodat hy nooit kan verlaat nie. Weg van daai voëls!
Alles vir Woensdag 6 November 2013
Niemand nog vas vir ses se gru-moorde nie
Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op ses mense in Khutsong naby Carletonville nadat inwoners die gereg in eie hande geneem het nie.
WP-speler wat glo dronkbestuur se naam bekend
Die rugbyspeler van die Westelike Provinsie wat oor die naweek vir beweerde dronkbestuur in hegtenis geneem is, se naam is bekend gemaak.
SAL kanselleer vlugte na Argentinië
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) gaan binnekort alle vlugte na Buenos Aires in Argentinië kanselleer omdat die roete glo nie winsgewend is nie, het die Business Day Woensdag berig.
Nuwe veiligheidskenmerke op Mandela-banknote
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het nuwe veiligheidskenmerke op die Mandela-banknote aangebring.
Uitdrukking: Hare op jou tande hê
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “hare op jou tande hê” wat gebruik word wanneer iemand baie durf of deursettingsvermoë het.
Nuuskommentaar: Boendoe-geregtigheid
Gemeenskappe wat besluit om die reg in eie hande te neem en self met ‘n verdagte af te reken kom gereeld in Suid-Afrika voor.
Griekwastad-moorde: Verhoor duur voort
Die verhoor van ʼn 17-jarige seun wat daarvan verdink word dat hy lede van die Steenkamp-gesin op hul plaas Naauwhoek naby Griekwastad vermoor het, duur vandag in die Noord-Kaapse hooggeregshof voort.
Uniegebou-skietery: Polisie ontken dit was polities
Die metropolisie in Pretoria ontken aantygings dat betogers van Mooiplaas Dinsdag by die Uniegebou geskiet is weens hul politieke verbintenis.
Renate Barnard-regstelsaak in hoogste hof van appèl aangehoor
Solidariteit se regstellendeaksiesaak wat hy namens kapt. Renate Barnard teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) voer, gaan Woensdag voort in die hoogste hof van appèl in Bloemfontein.
‘Sekspes’-onnie in hof
ʼn Onderwyser van Johannesburg wat geskors is nadat hy glo kaal foto’s van homself vir ʼn 16-jarige leerling gestuur het, sal na verwagting Woensdag in die Alexandra-landdroshof verskyn.
Man vas oor R300 000 se dagga
ʼn Man is Woensdagoggend in Soweto in hegtenis geneem nadat daar dagga met ʼn straatwaarde van R300 000 in sy besit gevind is.
Gedagte vir die dag: Die palmboom (deel 2) – Christus het oorwin!
Johannes 12:12-15 Die volgende dag het die groot menigte mense wat na die fees toe gekom het, gehoor dat Jesus na Jerusalem toe kom. Hulle…