The Street Store is ʼn gratis opslaanwinkel vir behoeftiges en nou is die konsep ook op pad na Pretoria.
Alles vir Vrydag 14 November 2014
Tandarts in hof oor vermeende sambok-aanval
Jan van Tonder, ʼn tandarts van Kaapstad wat glo ʼn tuinier met ʼn sambok aangeval het, kan moontlik ook vir poging tot moord vervolg word, het The Star Vrydag berig.
Wie is bang vir die spook?- Ben E Madison
Ben E. Madison, wat ‘n treffer met Groen koringlande gehad het, is op hierdie dag in 1931. Hier is een van sy ander treffers, Wie…
Debbie se huwelikslied- Gert Potgieter
Die opera-tenoor Gert Potgieter, wat ook sukses met ligte Afrikaanse musiek behaal het, is op hierdie dag in 1929 gebore, en in 1977, in die…
‘Reeksverkragter’ vas in Johannesburg
ʼn Vermeende reeksverkragter is Donderdag in Johannesburg in hegtenis geneem.
Cell C-banier: ‘Uitspraak het verreikende gevolge’
Cell C het sy teleurstelling uitgespreek in die hooggeregshof in Johannesburg se uitspraak dat ʼn “lasterlike” banier nie verwyder hoef te word nie en het gesê die regter het nie die hoofrede waarom hulle die saak hof toe gevat het, naamlik die beskerming van een van hul werknemers, aangespreek nie.
Vuiste klap in parlement
Vuiste het geklap toe lede van die polisie se openbare-orde-eenheid Donderdagaand in die Nasionale Vergadering ingestorm het.
Gedagte vir die dag: Almal beleef mislukkings
Die Here bepaal die koers van die mens met wie se pad Hy te vrede is, en Hy ondersteun hom. As so iemand val, bly hy nie lê nie, want die Here help hom op. (Ps 37:23-24)