Sewe mense is tot dusver in hegtenis geneem en volgens die Valke kan die moontlikheid van nog inhegtenisnemings nie uitgesluit word nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cell C"
Oudwerker bedrieg Cell C glo uit R64 m.
Die Valke het verlede jaar met ʼn ondersoek na die aangeleentheid begin nadat ʼn interne oudit by Cell C gedoen is en beweerde ongerymdhede aan die lig gekom het.
Hier is die beste selfoonnetwerk tydens inperking
Tydens die afsonderingstydperk was selfoonnetwerke onder druk om goeie diensvlakke te handhaaf te midde van die toenemende vraag na data.
Cell C soek interdik teen staking oor bonusse
Die selfoonmaatskappy Cell C wil ʼn interdik van die arbeidshof bekom teen ʼn staking van lede van die Inligtingkommunikasie Tegnologie Vakbond (ICTU).
Hoofborg van Mej. SA-kompetisie beëindig kontrak
Die inskrywings vir vanjaar se kompetisie sal oopgestel word sodra die borgskapooreenkomste afgehandel is.
Word skatryk en reis na Hollywood met nuwe aanlyn-werklikheidsreeks
Die nasionale selfoondiensverskaffer, Cell C, het Dinsdag ʼn aanlynwerklikheidsreeks, #BreakTheNet, bekendgestel wat van Jan Alleman ʼn internetsensasie, én skatryk, kan maak.
Droogtehulp: Water op pad na die Vrystaat
Sowat 7 000 ℓ water word vandag danksy die burgerregte-organisasie AfriForum en die selfoonnetwerkverskaffer Cell C na die Vrystaat vervoer.
Cell C se bronstige hond kry groenlig
Die klaers het onder meer aangevoer dat die advertensie ʼn hond wys wat seksuele dade uitvoer en dat ongeskik en eksplisiet is vir blootstelling aan kinders.
Video: Cell C se hond-advertensie ontstel kykers
Die Gesagsliggaam vir Reklamestandaarde (GRS) het al hope klagtes ontvang oor Cell C se jongste advertensie.
Cell C-banier weer verander
Die Cell C-banier wat deur ʼn ontevrede kliënt by ʼn winkelsentrum in Johannesburg opgerig is, is weer verander, het The Star Donderdag berig.
Cell C-banier: ‘Uitspraak het verreikende gevolge’
Cell C het sy teleurstelling uitgespreek in die hooggeregshof in Johannesburg se uitspraak dat ʼn “lasterlike” banier nie verwyder hoef te word nie en het gesê die regter het nie die hoofrede waarom hulle die saak hof toe gevat het, naamlik die beskerming van een van hul werknemers, aangespreek nie.
Cell C-banier bly hang
Die Johannesburgse hooggeregshof het Donderdag ʼn dringende aansoek van Cell C teen ʼn banier, wat dienslewering by een van die maatskappy se takke kritiseer, met koste van die hand gewys.
Cell C-banier: ‘Dis wraak’
Die hooggeregshof in Johannesburg sal Donderdag uitspraak lewer rakende Cell C se dringende aansoek om ʼn “lasterlike” banier te laat verwyder.
Cell C-banier kos man meer as R60 000
Die banier wat na Cell C verwys as die mees nuttelose diensverskaffer in Suid-Afrika is lasterlik tot op die punt dat dit onregmatig is, het die hooggeregshof in Johannesburg Woensdag gehoor.
Cell C-banier geskend
Die Cell C-banier wat deur ʼn ontevrede kliënt by ʼn winkelsentrum in Johannesburg opgerig is, is geskend.
Cell C hof toe oor banier
Cell C gaan Maandagoggend ʼn dringende hofaansoek bring om ʼn banier wat deur ʼn ontevrede kliënt by ʼn winkelsentrum in Johannesburg opgerig is, te verwyder.
Foto: Dié Cell C-kliënt het nou genoeg gehad
ʼn Ontevrede kliënt het ʼn advertensieveldtog teen Cell C van stapel gestuur deur ʼn reusebanier voor ʼn winkelsentrum te hang met die woorde: “Die mees nuttelose diensverskaffer in SA – Cell C Sandton City”.
Moontlike afleggings by Cell C
Cell C het begin om sommige van sy werknemers in te lig dat hulle moontlik afgelê gaan word as deel van ‘n herstruktureringsproses.
Cell C kla oor kompetisie
Cell C het ‘n klag ingedien teen MTN en Vodacom vir anti-mededingende gedrag.