ʼn Sesjarige seun is Dinsdagmiddag in Johannesburg doodgery.
Alles vir Woensdag 28 Januarie 2015
Beampte vas wat glo dreig om kleuter te skiet
Die Tshwane-metropolisiebeampte wat glo Maandag gedreig het om ʼn huilende driejarige meisie te skiet, is in hegtenis geneem.
Wen eers voor jy grootpraat…
Geagte oom Fikile,
Ek het vanoggend aan heelparty verskonings gedink om die skuld op iemand anders te pak nadat Bafana Bafana (die soveelste keer) die bus op die Afrikabekertoernooi verpas het.
ANC gaan vir Selebi se begrafnis betaal
Die ANC sal die begrafniskoste dek van die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi.
‘Rowers’ gewond tydens skietery met polisie
Twee vermeende rowers is Dinsdag in Randburg, Johannesburg gewond tydens ʼn skietery met die polisie.
Vyf vas oor rooftog in Botaniese Tuin
Vyf mense is in hegtenis geneem nadat hulle Dinsdag glo ʼn 26-jarige vrou beroof het terwyl sy met haar honde in die Johannesburgse Botaniese Tuin in Emmarentia gestap het.
Gedagte vir die dag: Wees stil en weet …
God is vir ons ’n toevlug en ’n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Daarom is ons nie bang nie. Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde. Die Here, die Almagtige, is by ons, die God van Jakob is vir ons ’n beskutting. (Ps 46:2-3, 11-12)