Met die eerste Ramaphosa-kabinetsamestelling is tegelyk raakgevat en drooggemaak.
Alles vir Dinsdag 27 Februarie 2018
Twee broers vas oor onthoofde lyk
Die polisie het intussen ʼn vermoedelike motief vir die moord bekendgemaak.
Padtoets: Dié Fiesta is eenvoud op sy beste
In ʼn tyd van sedanmotors met oor die 400 kW het ons vergeet hoe lekker dit kan wees om vir die verrigting te werk. Om te leer hoe om ʼn kar se “knoppies” net reg te druk sodat hy sing. Dié Fiesta ST200, ʼn beperkte weergawe, is ʼn juweel.
Vandag se sportnuus
Die Springbokke se internasionale program sal in Junie vanjaar afskop wanneer Suid-Afrika teen Wallis in Amerika sal speel.
Aanneming: Die grootste liefdesgeskenk
“Aanneming het nie meer ʼn stigma soos in die verlede nie. Tans word dit ervaar as ʼn liefdesverhaal, nie ʼn bitter verhaal van verwerping nie.”
VF-Plus: Nuwe kabinet wys Ramaphosa ‘steeds ʼn ANC-gevangene’
“Nog ʼn vrot appel wat in die mandjie behou is, is min. Malusi Gigaba wat in tipiese ANC-styl ‘herontplooi’ is na die pos van binnelandse sake.”
Abrahams sê dán of Zuma vervolg sal word
Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), sal dán aankondig of oudpres. Jacob Zuma strafregtelik vervolg sal word vir die 783 aanklagte van onder meer bedrog en korrupsie wat hom in die gesig staar.
DA: Ramaphosa se kabinet ʼn ‘noodlottige kompromis’
Die Demokratiese Alliansie (DA) het David Mabuza se aanstelling as adjunkpresident van Suid-Afrika as ʼn noodlottige kompromis bestempel.
Gedagte vir die dag: Ons beste
Abel het die beste uit sy lammers, die eerstelinge van die seisoen, en van hulle vet as offer gebring. Die Here het Abel en sy offer aanvaar. (Genesis 4:4)