Volgens ’n onlangse peiling is die meeste Amerikaners nou ten gunste van die wettiging van dagga, terwyl syfers ook toon dat die veldtog teen die gebruik van sigaretrook vrugte afwerp, en reeds aansienlike mediese voordele inhou. Dui dit nie op ʼn vreemde teenstrydigheid nie?
Alles vir Dinsdag 26 Maart 2019
Elandré terug op Afrikaanse Top-20
Elandré is weer terug op die radiospeellyste met sy splinternuwe enkelsnit, “Vuur op die water”.
Inbreker met byl doodgeslaan
Die rower is glo op heter daad betrap toe die eienaars van elders by hul huis aangekom het.
Vliegtuig land toe in verkeerde land
British Airways stel nog ondersoek in, maar passasiers was stomverbaas toe hulle in die verkeerde land opgeëindig het.
Vandag se sportnuus
Ná die naweek se wedstryde is die Crusaders steeds eerste op die algehele punteleer.
Burgemeester in hof vir moord
Die burgemeester van die Newcastle-munisipaliteit bly in aanhouding nadat hy Maandag in die Madadeni-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn het op aanklag van moord.
Duduzane Zuma weer in hof
Oudpres. Zuma was tydens sy seun se vorige verskynings ook in die hof teenwoordig.
Meer bekend oor Kirkwood-plaasmoord
Agri Oos-Kaap het gesê hy is diep bedroef oor die moord op Duaene Truter (51) Sondagaand in die Kirkwood-distrik.
Gedagte vir die dag: Moenie jou bydrae geringskat nie
Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het … laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely. As dit is om te dien, laat ons dien. As dit is om onderrig te gee, laat ons onderrig gee. (Romeine 12:6-7)