ʼn Maklike manier om gewone roereier op te kikker!
Alles vir Maandag 6 April 2020
Covid-19: Shoprite stel mobiele klinieke bekend om druk op staat te help verlig
Die klinieke gaan in dig bevolkte gebiede ingespan word waar staatsklinieke tans onder enorme druk verkeer.
Covid-19: Weermag roep afgetrede medici op
Veral mediese dokters, verpleërs, klinici en weermagparamedici word gevra om aansoek te doen om te help.
Covid-19: KZN-bruidspaar, gaste in vangwa oor bruilof tydens afsondering
Die bruidspaar gaan hulle wittebrood nou onder streng borgtogvoorwaardes deurbring.
Covid-19: Britse premier in hospitaal
Kort voor die aankondiging van dié nuus het koningin Elizabeth II die Britte Sondagaand in ʼn seldsame spesiale rede op TV toegespreek.
Gedagte vir die dag: Noag en die sondvloed
Ek gaan ‘n oorstroming oor die aarde laat kom om al wat daarop lewe, te verdelg, elke lewende ding onder die hemel. Alles wat op die aarde is, sal omkom, maar met jou wil Ek ‘n verbond sluit. Jy moet in die ark ingaan, jy en jou seuns en jou vrou en jou skoondogters. (Genesis 6:17-18)