Die beskuldigdes, wat ʼn polisiebeampte en administrasieklerke insluit, is in hegtenis geneem ná ʼn ondersoek na beweerde korrupte aktiwiteite by die Lengau-toetssentrum in Bloemfontein en vier private toetsstasies in die Oos-Kaap, Gauteng en Limpopo.
Alles vir Sondag 8 November 2020
Ondersoek na NSFAS se administrasie, bestuur gelas
Daar is glo ’n lang lys onreëlmatige aanstellings wat aan die administrateur verbind word. Dit sluit in ’n vriend van sy broer, die dogter van ’n vriend, ’n vriend van sy vrou en ’n broerskind van ʼn vriend.
Bulls wen opwindende Jukskei-derby
Maar waar dit later tien teen een ’n bietjie vervelig kan word om te kyk hoe twee kinders sake op ’n parkie-wipplank uitspook, het gisteraand se wedstryd vir lekker opwinding gesorg.
Covid-19-statistieke: Aktiewe gevalle al minder
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Skool is amper uit
Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie. (Jeremia 33:3)